Die Cilliers-Stamboom




Willem Burger en Anna Jacoba Wilhelmina Lubbe



Man Willem BURGER [642]

         Gebore: Ca. 1808
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 642


          Vader: Barend Frederick BURGER [89] (1777-      )
         Moeder: Adriana Johanna Cathtarina LUBBE [90] (      -      )


        Huwelik:  -  [MRIN:160]




Vrou Anna Jacoba Wilhelmina LUBBE [643]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 643



Kinders
1 V Anna Jacoba BURGER [644]

         Gebore: 27 Me3i 1834 - Clanwilliam
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 644



2 M Barend Jacobus BURGER [647]

         Gebore: 30 Mei 1811
         Gedoop: 1 Sep 1811 - Swartland  (Malmesbury) Kaap
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 647
           Gade: Maria Elizabeth ZINCKE [648] (Ca. 1805-      )
            Huw: 6 Apr 1834 - Tulbagh [MRIN:161]




Algemene Notas (Man)

Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, Protea Boekhuis 1999, bl. 506


Algemene Notas (Vrou)

Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, Protea Boekhuis 1999, bl. 506


Algemene Notas vir Kind Anna Jacoba BURGER [644]

Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, Protea Boekhuis 1999, bl. 506


Doopnotas vir Kind: Barend Jacobus BURGER [647]

Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, Protea Boekhuis 1999, bl. 506


Algemene Notas vir Kind Barend Jacobus BURGER [647]

Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, Protea Boekhuis 1999, bl. 506


Berndt Burgherdt (Burger) en Maria Van Der Merwe



Man Berndt BURGHERDT (BURGER) [746]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: Ca. 1705
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 746
        Huwelik:  -  [MRIN:202]




Vrou Maria VAN DER MERWE [747]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 474



Kinders
1 M Andries BURGER [741]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 741
           Gade: Maria VAN DER MERWE [742] (      -      )
            Huw: 14 Apr 1720 - Kaapstad [MRIN:199]
           Gade: Martha MOUTON [743] (      -      )
            Huw: 12 Jan 1727 [MRIN:200]



2 M Barend BURGER [748]

         Gebore: 
         Gedoop: 7 Sep 1692
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 748
           Gade: Margaretha PASMAN [749] (      -      )
            Huw:  [MRIN:203]



3 M Willem BURGER [756]

         Gebore: 
         Gedoop: 28 Mei 1695 - Paarl
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 756
           Gade: Elsie VAN DER MERWE [757] (      -      )
            Huw:  [MRIN:205]




Sterftenotas (Man)

SAG1 bl 505


Algemene Notas (Man)

SAG1 bl 499


Algemene Notas (Vrou)

SAG1 bl 499


Algemene Notas vir Kind Andries BURGER [741]

SAG1 bl 505


Doopnotas vir Kind: Barend BURGER [748]

SAG1 bl 499


Algemene Notas vir Kind Barend BURGER [748]

SAG1 bl 499


Doopnotas vir Kind: Willem BURGER [756]

SAG1 bl 499


Algemene Notas vir Kind Willem BURGER [756]

SAG1 bl 499


Willem Jacobus Cilliers en Anna Maria Elizabeth Buys



Man Willem Jacobus CILLIERS [1295]

         Gebore: 12 Apr 1933 - Port Elizabeth
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1295


          Vader: Andries Chiappini CILLIERS [1103] (1903-      )
         Moeder: Catharina Maria Petronella FOURIE [1294] (1907-      )


        Huwelik: 14 Apr 1953 - Kimberley, , Northern Cape, South Africa [MRIN:475]




Vrou Anna Maria Elizabeth BUYS [1296]

         Gebore: 29 Jan 1929
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1296


          Vader: Christiaan Stephanus BUYS [1297] (      -      )
         Moeder: Maria Magdalena RHEEDER [1298] (      -      )





Kinders

Geboortenotas (Man)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Algemene Notas (Man)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Geboortenotas (Vrou)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Algemene Notas (Vrou)

Geboortedatum Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Notas (Huwelik)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Christiaan Stephanus Buys en Maria Magdalena Rheeder



Man Christiaan Stephanus BUYS [1297]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1297
        Huwelik:  -  [MRIN:476]




Vrou Maria Magdalena RHEEDER [1298]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1298



Kinders
1 V Anna Maria Elizabeth BUYS [1296]

         Gebore: 29 Jan 1929
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1296
           Gade: Willem Jacobus CILLIERS [1295] (1933-      )
            Huw: 14 Apr 1953 - Kimberley, , Northern Cape, South Africa [MRIN:475]




Algemene Notas (Man)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Algemene Notas (Vrou)

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Geboortenotas vir Kind: Anna Maria Elizabeth BUYS [1296]

Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Algemene Notas vir Kind Anna Maria Elizabeth BUYS [1296]

Geboortedatum Soos deurgegee deur Mariana Olivier na aanleiding van inliting deur Fanie Buys op GenForum


Joachim Scholtz en Antoinetta Campher



Man Joachim SCHOLTZ [1386] 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24

         Gebore: Ca. 1690 - Altmark, Brandenburg, Germany
         Gedoop: 
        Oorlede: 1738 - "DE Klijne Vogelvallei", Piquetberg
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1386
        Huwelik: 31 Mei 1733 - Dutch Reformed Church, Stellenbosch [MRIN:500]

     Ander Gade: Anna Marijna SWART [1389] (Ca. 1690-1732) 2 25 26 27 - 3 Aug 1727 - Dutch Reformed Church, Paarl [MRIN:499] 28

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
ē Beroep - Soldier, Then Burgher

ē ID No. - A




Vrou Antoinetta CAMPHER [1392]

          Alias: Anthoinetta  Campher,  29 Agnita
         Gebore: Ca. 1688
         Gedoop: 
        Oorlede: 1735 - Elandskloof
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1392



Kinders

Algemene Notas (Man)

Joachim was afkomstig van die Hertogdom Altmark, Brandenburg, Pruise maar die naam van die dorp word nie aangegee nie. Die hoofstad van Altmark is die dorp Stendal, ongeveer een honderd en sestig kilometer wes van Berlyn.

Joachim het in 1720 aan die Kaap geland, maar die naam van die skip en die datum waarop hy in die Kaap aangekom het, word nie vermeld nie. Die klerk wat die register ingevul het was Rijk Tulbagh, die latere goewerneur van die Kaap. Tulbagh, "verhollands" dan ook die naam en teken dit nie in die regte Duitse vorm aan nie maar as "Jogem Schols".

Sy eerste betrekking aan die Kaap na sy aankoms as werknemer by die V.O.C. was as stalkneg. Die garnisoen se ruitery het natuurlik heelwat perde daarop aangehou en die stalle het heelwat aandag geverg. Gedurende die jaar 1721 is hy bevorder tot soldaat en die posisie het hy beklee tot 1722. Daarna, gedurende die goewerneurskap van Hendrik Swellengrebel, is hy op ín dienskontrak as landboukneg deur die Kompanjie aan die landbouer, Barend Buys, woonagtig te Paarl, uitverhuur. (Malherbe - Barend Buys, aankoms 1715 vanaf Bruynswyk, Duitsland, trou 12 Oktober 1721 met Alida van den Berg. 12 kinders.) Barend Buys het geboer op die plase Blomkool en Witteklip. Vanaf 1†Augustus 1722 tot 15 Februarie 1725 was Joachim as boukneg in die diens van Barend Buys. Vermoedelik was Joachim verantwoordelik vir die boerdery op Witteklip terwyl Barend sy aandag aan die aktiwiteite op Blomkool geskenk het. (Familia XXIX/1992 Nr.2 bl 30.)

Die dienskontrak was vir een jaar vir ín maandelikse vergoeding van 13 Gulden, IndiŽse valuasie, en een pond tabak, benewens spyse, drank en ín goeie huis. In die kontrak word na hom verwys as "soldaat Joghem Schols van Brandenburg". Hy onderteken die ooreenkoms slegs met sy voorletters J.S. onderaan. Rijk Tulbagh, die latere goewerneur van die Kaap en skoonseun van Hendrik Swellengrebel, teken as een van die getuies. (KAB C.J. 2880: 31.)

In 1725 het hy aansoek gedoen om "Vryburger" te word. Blykbaar het hy nie op hierdie stadium op sy eie gaan boer nie want hy het, sover vasgestel kon word, geen aansoek gemaak vir ín stuk grond nie. Op hierdie stadium was hy ook nog nie getroud nie, en was in die omgewing van Paarl / Drakenstein doenig.

Op 3 April, 1727 tree hy te Paarl in die huwelik met Anna Maria Swart (toe die weduwee Strang met drie dogters). Hulle eerste kind, ín seuntjie is te Paarl gebore en gedoop. Daarna moes hulle vir ín tydperk na Kaapstad verhuis het, want op 8 April, 1729 laat hulle in Kaapstad ín gesamentlike testament opstel. Hier word hy beskryf as burger van Drakenstein (toe nog deel van die gemeente Paarl) en op daardie oomblik "lichtelijk ten bedde leggend". In hierdie geval maak hy slegs ín kruise vir sy naamstekening. (KAB C.J. 2604 : 40). In 1730 is hulle terug in Drakenstein, want op 18 Mei, 1730 laat hulle hul tweede seun te Paarl doop.

In 1732 het sy vrou, Anna Maria Swart, hom ontval. Die boedelrekening, gedateer 8 Desember 1734 toon aan dat hy die bedrag van 109,14 riksdaalders uit die boedel ontvang het. Blykbaar was hulle buite gemeenskap van goedere getroud. Uit die boedelrekening blyk ook dat slegs een van die Strang dogters uit haar vorige huwelik nog in die lewe was. (Werklik die Raesen dogter.)

Op 26 Junie, 1732 terwyl hy nog onder Drakenstein resorteer het, was hy werksaam op die plaas "Hooggelegen" van Andreas Bester, naby Kaapstad. (Volgens "Die Afikaner-Familienaamboek" van Redelinghuys het Andreas Bester vanaf Magdeburg na die Kaap gekom.) Vanaf "Hooggelegen" stuur Joachim ín "memorie aan die Goewerneur en die lede van Politieke Raad en hy vra hulp omdat hy arm en gebreklik is en dat hy dit moeilik vind om vir homself en vir sy seuntjie te sorg. Hy noem nie die Strang (Raesen) dogter nie. (KAB. Mss. Requesten, S-T. ; Leibrandt.) Waar die Strang (Raesen) dogter op daardie oomblik was, is onbekend. Haar naam verskyn nie onder die lyste van weeskinders na wie die verskeie gemeentes omgesien het nie. Sy is later met Jacob Kruger getroud en het toe na haar halwe broertjie, Jan Joachim omgesien.

Blykbaar het Joachim se gesondheid verbeter en hy het besluit om vir homself te gaan boer en om vir hom op die veeboerdery toe te spits. Plase in die gevestigde gebiede was nie meer maklik beskikbaar nie en nuwelinge moes hulle na die grense wend. Wei-lisensies, wat gebruiksreg oor ín stuk grond gegee het, maar nie besitreg nie, was beskikbaar. Aangesien die weiregte ook slegs tydelik was, het die amptenare van die Kompanjie ook nie veel moeite gedoen om by ín baie spesifieke beskrywings van die plekke te gee nie; hulle was in elk geval onbekend met die omgewing van die plase. Die beskrywings was soms heeltemal ontoereikend en die amptenare het nie omgegee of die eienaar van die weiregte ander persone in hulle regte te na kom nie, of lastig sou val nie.

In 1725 was die getal veeboere aan die noordelike grens alreeds 50 in getal en in 1735 word die getal aangegee as 135 huisgesinne. Gedurende 1725 en volgende jare het die Swartland vinnig ontwikkel en teen daardie tyd het die eerste veeboere hulle reeds in die vallei van die Olifantsrivier gevestig en permanente en duursame opstalle het ontstaan. Die omvang van die plase was bereken dat dit ín deursnee van een uur se stap moes hÍ d.w.s. ongeveer drie myl by drie myl of naastenby 3 000 morg.

Op 10 Desember 1732, word aan Joachim toestemming verleen om vir een jaar met sy vee, wat hy blykbaar reeds moes besit het, op die veepos "Kanse Fonteijn" in die vlakte van die Piquetberg om op die verlate plaas van Gerrit van Aardt te staan. (KAB R.L.R. Nr.9. -395.) Terwyl hy met sy vee hier gestaan het, is hy op 31 Mei, 1733 te Stellenbosch weer getroud met die weduwee van Arij van Wijk t.w. Antoinetta Campher. In die huweliksregister word, egter, nog na hom verwys as ín burger van Drakenstein. Uit die huwelik is geen kinders gebore nie, maar gesamentlik was hulle verantwoordelik vir die Strang (Raesen) dogter, wat haar weer by Joachim gevestig het, Joachim se seun, en die tien van Wyk kinders van Antoinetta.

Op 13 September 1733 het hy toestemming ontvang om hom op die plaas "Elandskloof over de Olifants Rivier" te vestig. (KAB R.L.R. Nr. 9. -839.) Blykbaar het hy nie onmiddellik verhuis nie, want op 9 Oktober 1733 rapporteer Jacob Kruger, die Veldkornet, dat Joachim nog op "Kanse Fonteijn" staan.

In die gemeentlike uitgawe "Ons Kerk in die Bo-Olifantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966" gee ds. A. P. Smit die naam van die aanlegger en eerste eienaar van hierdie plaas as "Joachim Schultz". Die oorspronklike inskruiwing waarna verwys word is nagegaan en alhoewel die dokument ietwat onduidelik is, blyk dit tog om "Joachim Scholtz" te wees. Wat wel verbasend is, is dat die naam in hierdie geval korrek gespel is deur die Nederlandse amptenaar.

In sy boek "So the High Road" vermeld Jose Burman dat twee bergpasse wat gebruik was om die Bo-Olifantsrivier en omgewing te bereik t.w. "Piekenierskloof en "Karbouskloof" wat naby die huidige Porterville geleŽ was, is die afgelope honderd jaar nie meer in gebruik nie. Blykbaar is die oorspronklike "Piekenierskloof" die oudste van die die twee paste en was reeds in 1660 ontdek.

In 1685 het Simon van der Stel ook die pas gebruik met sy tog na Namakwaland. Die plaas "Elandskloof" het op die pad na die Bokkeveld gelÍ.

Op "Elandskloof" het dit ook maar moeilik met Joachim gegaan en sy tweede vrou het hom hier in 1735 ontval. Die begraafplaas kon nie opgespoor word nie.

Ds. Smit wys daarop dat in die jare dertig (1738-1739) was die gevaar van rooftogte deur die Boesmans so groot dat die Boere van Agter-Piketberg hul plase moes ontruim en dat die Boesmans ín skrikbewind in hierdie streke gevoer het. Joachim moes ook plan gemaak het om van die heel voorste poste verder terug te val en hom te vestig waar die aanslae en diefstalle van die Boesmans nie so erg was nie.

In die gemeentlike uitgawe van "Die Geskiedenis van Malmesbury" word vermeld dat die Swartland al teen hierdie tyd taamlik beset was en dat oop waters en fonteine omtrent alles al opgeneem was en beset was in bewoonde plase. Onder hierdie omstandighede het Joachim besluit om eiendomsreg oor ín plaas in die meer besette deel te verkry. Hy het die plaas "De Klijne Vogelvallei" aan die Piquetberg gekoop, en hy het hom aldus teruggetrek na die "Swartland" as eienaar van ín plaas in teenstelling met die vroeŽre geval waar hy sleg weiregte gehad het.

Terwyl hy hier in die Swartland woonagtig was, het hy hom aan die veeboerdery sowel as die landbou toegelÍ, het hy omstreeks 1736 ín manlike slaaf van Abraham Paling vir 120 Riksdaalders gekoop. Die slaaf is op skuld gekoop en die finale vereffening van die koopsom het met die Boedelrekening van Joachim plaasgevind.

In 1738 is Joachim hier op die plaas " De Klijne Vogelvallei", aangrensend aan die huidige dorp Piketberg, oorlede en vermoedelik begrawe. Met die boedelvendusie op 23 September 1738 het Hendrik Kruger die plaas gekoop vir 1088 Riksdaalders. Die boedelrekening Nr. 16 van 1739 is deur die "Weesmeesteren" aanvaar en onderteken op 31 Julie, 1739. (KAB MOOC 13/4.)

Alhoewel Hendrik Kruger in die boedelrekening aangegee word as die koper van die plaas, moet daar tog bedenkinge daaroor bestaan want hy was op daardie tyd slegs 12 jaar oud. Dit is waarskynlik dat sy ouer broer Jacob Kruger, wat ook stief-skoonseun van Joachim was want hy was met die Strang (Raesen) dogter getroud, die plaas namens Hendrik gekoop het. Jacob het vanaf 1734 tot 1752 weiregte agter die "Blaauwberg" gehad en in 1752 het hy na die Roggeveld verhuis. (Sien Dr. E.E. Mossop "Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table" - Argief Jaarboek vir SA Geskiedenis - 1947.)

Toe Joachim die plaas "Klein VoŽlvlei" soos dit tans bekend staan, in besit geneem het, was dit ín verlate plaas en dit kan aanvaar word dat die verbeteringe daarop minimaal was. Watter verbeteringe hy aangebring het kan onder omstandighede nie vasgestel word nie maar aangesien dit tot op daardie tydperk slegs as weiregteplaas gebruik was en dat daar geen prys vir die plek betaal was nie, moet daar aanvaar word dat daar geen verbeteringe op die plaas was nie. Watter verbeteringe Joachim wel aangebring het is ook nie duidelik nie maar die feit dat na sy afsterwe die plaas vir daardie tyd ín redelike prys verkoop is, moet dit aanvaar word dat daar wel verbeteringe aangebring was.

Volgens Hans Fransen en Mary Cook (The Old Houses of the Cape bl. 16) was daar ín aantal jaar gelede ín bouvallige huis nog op "Kleijn Vogelvallei" waarvan die kern moontlik baie oud was. Die huis was oorspronklik skynbaar T-vormig met ín voorhuis, ín slaapkamer aan die kant en ín kombuis aan die agterkant.

Navraag het aan lig gebring dat daar grafte op die plaas was wat baie oud was, maar dat dat een eienaar vroeŽr die 20ste eeu besluit het om die grafte om te ploeg. Die eienaar van die plaas toe navraag gedoen was, was Mnr. Rossouw en hy kon nie die name van die persone wat op die grafte verskyn het, onthou nie.

Die dade en prestasies van sy nageslagte ten bate van die Afrikaner volk, sal egter, dien as nagedagtenis van hierdie pionier wat in ín vreemde land, onder moeilike toestande waar selfs sy godsdiens hom ontsÍ was, sy heil kom soek het. Eendag sal sy nageslagte vir hom ín gedenkteken oprig daar waar hy rus.

Die plaas "Elands Cloof" tans "Elandskloof"

Volgens beide Ds. Smit en Burman ("So High the Road") het ín bergpas, waar die plaas "Elandskloof" geleŽ was, reeds in die 18e eeu die vallei van die Olifantsrivier met die plato van die Kou Bokkeveld verbind. Of ín mens van Piekenierskloof en later van Kardouwskloof gebruik gemaak het om die Bo-Olifantsrivier te bereik moes die voortsetting van die reis na die Kou Bokkeveld oor "Elandskloof" gegaan het.

Burman gee die volgende beskrywing van die omgewing waar die plaas geleŽ is.

"The road led into the neck at the head of the valley. Looking back one could see the whole kloof, the farm and the steep rise of the road by which we had come; peeping through a gap at the end of the valley was the Bokkeveld Tafelberg. The hills were clothed in a rather scanty coat of protea and thorn, but the bed of the kloof was quite lush and fertile - we saw a wide valley, flanked by real mountains opening out before us. A river and various clusters of oaks and poplars were discernable, below green mountain slopes."

In 1862 is ín sendingstasie vir Kleurlinge op die plaas gestig maar in 1952 met die stigting van ín sendingstasie in Citrusdal het die sentrum van bedrywighede na die dorp verskuif en Elandskloof het ín buitewyk geword totdat dit in Augustus 1961 aan ín Mnr P.J. Smit verkoop is.

Die plaas, tans bekend "Klein VoŽlvlei"

Sien "Die Huisgenoot" van 1 Februarie 1953 bl. 45 - "wat beteken die Naam? - Piketberg". Dr. P.J. Nienaber.

In Mei 1832 het ín klompie mense wat in die omgewing van die huidige Piketberg en Vier-en-Twintigriviere gewoon het, ín memorie by die Ring van Kaapstad ingedien waarin hulle gevra het om die stigting van ín afsonderlike gemeente in hierdie omgewing. Die Goewerneur het op aanbeveling van die Ring in Kaapstad die stigting goedgekeur..."

Daar moes toe natuurlik na ín geskikte stuk grond gesoek word waar die kerk gebou kon word, en waar die dorp kon ontwikkel.

ín Plaas, wat as geskik beskou word, was "Klein VoŽlvlei", wat aan die weduwee van Gideon Rossouw behoort het. Na langdurige onderhandeling is van die plaas afgesien omdat volgens die oordeel van die moontlike kopers die prys wat die weduwee gevra het, te hoog was. Die Goewerneur, Sir Benjamin D'Urban het toe op 31†Desember 1835 ín grondbrief uitgereik waarin die regeringsplaas "Grootfontein", aangrensend aan "Klein VoŽlvlei" aan die Kerkraad toegeken is en die dorp Piketberg is toe daar aangelÍ.

Joachim se agter-kleinseun, dr. J.W.L. Scholtz was dan ook die eerste leraar van die gemeente Piketberg.


Algemene Notas (Vrou)

C.C. de Villiers gee die naam aan as Agnita. Die naam kom in die huweliksregister sowel as in die boedel van Joachim as Antoinetta en ín enkele keer as Anthonetta. Waar de Villiers, egter, verwys na haar vorige huwelik met Arij van Wyk word die naam as Antoinetta aangegee. Hoge gee ook die naam aan as Antoinetta.

Haar vader, Lourenz Campher was afkomstig van Danzig, Pommern nou Duitsland. Hy was later Vryburger te Stellenbosch en die eienaar van die plaas "Muratie" naby Koelenhof.

Sy was die weduwee van Arij van Wyk wat op die plaas Kuikenvallei gewoon het. Arij was die seun van Willem van Wyk en Catharina Hillebrandts. Uit haar huwelik met Arij is tien kinders gebore en uit haar huwelik met Joachim is geen kinders gebore nie. Joachim was dus verantwoordelik vir die Raesen dogter, twee Strang dogters, sy eie twee seuns en die tien van Wyk kinders - altesaam vyftien kinders.


Steward Gregory Emslie en Michelle Carter



Man Steward Gregory EMSLIE [87]

         Gebore: 1 Aug 1972 - Danielskuil, Northern Cape
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 87


          Vader: Torr Parkin EMSLIE [84] (1940-      )
         Moeder: Petro CILLIERS [22] (1943-      )


        Huwelik:  -  [MRIN:150]

     Ander Gade: Helena LUNDQUIST [606] (      -      ) - 6 Mar 1993 - Swede [MRIN:149]




Vrou Michelle CARTER [607]

         Gebore: 8 Feb 1978 - AustraliŽ
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 607



Kinders
1 M Kai EMSLIE [608]

         Gebore: 23 Apr 1999 - Cleveland, AustraliŽ
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 608



2 V Lelani EMSLIE [609]

         Gebore: 11 Okt 2001 - Cleveland, AustraliŽ
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 609



3 M Parkin EMSLIE [610]

         Gebore: 25 Feb 2004 - Cleveland, AustraliŽ
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 610




Geboortenotas (Vrou)

Inligting verkry van haar skoonmoeder, Petro Emslie


Geboortenotas vir Kind: Kai EMSLIE [608]

Inligting verkry van Petro Emslie, Napier, Wes-Kaap


Geboortenotas vir Kind: Lelani EMSLIE [609]

Inligting verkry van Petro Emslie, Napier, Wes-Kaa


Geboortenotas vir Kind: Parkin EMSLIE [610]

Inligting verkry van Petro Emslie, Napier, Wes-Kaa


Abraham Cellier



Man Abraham CELLIER [1250]

         Gebore: 21 Sep 1709 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1250


          Vader: Josuť CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Elisabeth Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Elisabeth CELLIER [1247]

         Gebore: 26 Jul 1705 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1247


          Vader: Josuť CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Francina Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Francina CELLIER [1248]

         Gebore: 30 Okt 1706 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1248


          Vader: Josuť CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Jan Cellier



Man Jan CELLIER [1245]

         Gebore: 1702 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 5 Des 1728 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1245


          Vader: Josuť CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders




Bronne


1 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny, Heese, J.A. (ed. GISA), 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny (Stellenbosch, GISA, 200), pg 46. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0-7972-1031-8.

2 1 - eSAGI - V5.08, Rinken, Lucas, 1 - eSAGI - V5.08.

3 Afrikaanse Familiename, Nienaber, G S, Afrikaanse Familiename (A. A. Balkema / Cape Town / Amsterdam, 1955), pg 24 & 55.

4 Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table, Mossop, Dr. E. E, Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table.

5 Bureau of Heraldry, Bureau of Heraldry, Ref H4/2/4S.

6 Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families, Hoge, dr. J, Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema / Amsterdam, 1958), pg 30.

7 Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens, Grobbelaar, Pieter W, Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens (Tafelberg), pg 183.

8 Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955, Redelinghuys, J.H, Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955 (Publisitas, Cape Town. 1954), pg 244.

9 Die Brandwag, Die Brandwag, 13 December 1946.

10 Die Geskiedenis van Malmesbury, Die Geskiedenis van Malmesbury.

11 Die Groot Afrikaanse Familienaamboek, Pama, C, Die Groot Afrikaanse Familienaamboek (Human and Rousseau, Cape Town, 1983), pg 291.

12 Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families, Pama, C, Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema, Cape Town, 1959), pg 86 & 131.

13 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959), pg 191.

14 Family Register of the South African Nation, Malherbe, D.F. Du Toit, Family Register of the South African Nation (Tegniek, Stellenbosch, 1966
), pg 904.

15 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 855.

16 Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry, Pama, C, Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry (Balkema, A.A. Cape Town. 1972), pg 260.

17 Huisgenoot, Huisgenoot, 1 Febuarie 1953 bl 45. Wat beteken die naam? Piketberg Dr. P.J. Nienaber.

18 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 17/1739 (13/4).

19 Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966, Smit, ds. A.P. & van der Merwe, Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966.

20 Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename, Krige, J.D.A, Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename (J. L. van Schaik, Pretoria. 1934), pg 89.

21 So the High Road, Burman, Jose, So the High Road.

22 South African Surnames, Rosenthal, Eric, South African Surnames (Howard Timmins, Cape Town, 1965), pg 132.

23 The Old Houses of the Cape, Fransen, Hans. Cook, Mary, The Old Houses of the Cape, pg 16.

24 The Pictorial History of South Africa, Aldrige, Brian, The Pictorial History of South Africa (C. Struik (Pty) Ltd. Cape Town. 1973).

25 Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806, Hoge, Dr. J, Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806 (Cape Times for the Government Printer, Cape Town).

26 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959).

27 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 83/1734 (13/2).

28 Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875), Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875).

29 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 132.

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia