Die Cilliers-Stamboom




Josué Cellier



Man Josué CELLIER [1244]

         Gebore: 2 Jan 1701 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 19 Apr 1770 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1244


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
        Huwelik: Nooit Getroud



Kinders


Josué Cellier en Elisabeth Couvret



Man Josué CELLIER [1243]

         Gebore: 1667 - 45, Loiret, Orleanais, France
         Gedoop: 
        Oorlede: 1722 - Paarl, Plaas Orleans, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1243
        Huwelik: 1699 - Delft [MRIN:460]




Vrou Elisabeth COUVRET [1241]

         Gebore: 9 Sep 1675 - Gommiers, Paroche Terminiers, France
         Gedoop: 16 Okt 1675 - Bazoches-En-Dunois, 28, France
        Oorlede: 1743 - Paarl, Plaas Orleans, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1241


          Vader: Pierre COUVRET [1135] (1649-1693)
         Moeder: Charlotte MOIREAU [1136] (1645-1690)



     Ander Gade: Paul ROUX [1134] (1665-1723) - 1722 - Cap DE Bonne Espérance [MRIN:423]



Kinders
1 M Josué CELLIER [1244]

         Gebore: 2 Jan 1701 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 19 Apr 1770 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1244
           Gade: Nooit Getroud


2 M Jan CELLIER [1245]

         Gebore: 1702 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 5 Des 1728 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1245



3 M Pierre CELLIER [1246]

         Gebore: 10 Nov 1703 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 1711 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1246



4 V Elisabeth CELLIER [1247]

         Gebore: 26 Jul 1705 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1247



5 V Francina CELLIER [1248]

         Gebore: 30 Okt 1706 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1248



6 V Maria CELLIER [1249]

         Gebore: 7 Sep 1708 - Kaapstad
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1249



7 M Abraham CELLIER [1250]

         Gebore: 21 Sep 1709 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1250



8 M Pieter CELLIER [1251]

         Gebore: 16 Aug 1711 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 4 Des 1792 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1251



9 V Susanne CELLIER [1252]

         Gebore: 24 Sep 1713 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 14 Jul 1733 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1252



10 V Judith CELLIER [1254]

         Gebore: 1 Mar 1716 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 24 Jul 1733 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1254



11 V Magdalena CELLIER [1255]

         Gebore: 26 Des 1717 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1255




Algemene Notas (Man)

Zie verder over de stamboom van deze familie, die nog altijd in Zuid Afrika woont o.a.
http://www.cilliers-stamboom.co.za/ van Jan Cilliers

· Birth: 1667 in Orleans, Frankryk
· Death: OCT 1721 in De Orleans, in Dal Josafat, Paarl
· Ancestral File #: Stamvader Father: Josué Cellier Mother: Judith Rouilly


· ID: I663
· Name: Josué Cellier
· Given Name: Josué
· Surname: Cellier
· Sex: M
· _UID: EF7C7793DF937D4F9D75ED94DB2025A50BE3
· Note:
Josué Cellier is in 1676 te Orleans, Frankryk gebore. Moonlik die seun van Josue Cellier en Judith Rouilly. 'n Ander seun van die egpaar, Nicolaas, is in die kerk te Bazochez-en-Dunois gedoop. Die berugte Estienne Barbier kom ook van die dorp. Barbier het in 1739 by Elizabeth Couvret skuiling gesoek toe hy met die gereg gebots het…….. Bronne verskil oor wanneer Josué en Elisabeth Frankryk verlaat het. Volgens een bron in 1685, na die herroeping van die Edik van Nantes, toe Josué 18 jaar oud was en Elisabeth 9. Hierdie edik het vir bykans
n honderd jaar
n mate van godsdiensvryheid aan die Protestante verleen en die herroeping daarvan het
n oormatige vervolging van die Protestante tot gevolg gehad. Volgens
n ander bron het hulle Frankryk in 1697 verlaat na die beëindiging van die negejarige oorlog tussen Nederland en Frankryk toe hulle onderskeidelik 30 en 21 jaar oud was. Of hulle wel in Frankryk getroud is, is onseker. Josue en Elizabeth kom in 1700 op die skip Reygerdal in die Kaap aan. Josue se ambagte was landbouer, wynboer en timmerman. Die egpaar het 11 kinders gehad. In 1712 neem hy besit van die plaas de Orleans in die Drakenstein, plaas van sy mede Hugenoot Matthieu Frachas. De Orleans is geleë aan die Hugo rivier, tussen Hugenoot en Wellington. Frachas is skuldig bevinf aan vee diefstal van die Khoikhoi en is na Europa verban. In 1712 is die plaas Kruispad naby Kuilsrivier ook aan Josue toegeken. Oor Josué se boerderyaktiwiteite gedurende sy eerste paar jaar aan die Kaap is min bekend weens die onvolledigheid van die opgaafrolle. In 1704 besit hy slegs 4 koeie, maar teen 1709 verbou hy reeds 8 000 wingerdstokke, besit hy 5 perde en 18 beeste en het hy ook 60 mud koring geoes. In latere jare besit hy tot 300 skape en produseer jaarliks tot 3 lêers (1 731 liter) wyn. Josué sterf op 54-jarige ouderdom in Oktober 1721 en laat die 45-jarige Elisabeth agter met tien kinders tussen die ouderdomme van 4 en 20 jaar. Van die items wat in sy boedelinventaris gelys word, met die waarde in guldens Indiese valuta aangedui, is: Die plaas Orleient 2 900 15 beeste 450 1 wa 100 en 16 lêers wyn 480. Of Josué en Elisabeth Hollands matig was, is onbekend, maar hul kinders sou weens regeringsbeleid Hollands moes aanleer. Hierdie beleid het veroorsaak dat die Franse taal aan die Kaap in onbruik geraak en uitgesterf het. Nadat die eerste predikant van die Paarl, Pierre Simond, die Kaap in 1702 verlaat het, verklaar Goewerneur Willem Adriaan van der Stel hom bereid om te sorg dat die Franse taal in onbruik raak deur die gebruik van Hollands op skool en in die kerk in te stel. Vertoë is gerig omdat min mense
n preek in Hollands kon volg en daarna is twee dienste op
n Sondag toegelaat, een in Hollands en een in Frans, maar na 1726 word daar nie weer melding gemaak van Franse dienste nie. Josué en Elisabeth vestig hulle aanvanklik op die plaas Het Kruys Pad (Kruispad), naby die huidige voorstad Brackenfell, waar hulle tot ten minste 1709 gewoon het. In Januarie 1708 'ten huijse van Josua Sellier geleegen aant kruispad tusschen de bottelerije en tijgerbergen' het daar twaalf mense 'zaaten en dronken'.
n Vryswarte wat op sy eie grond geboer het, Pieter Harmensz, algemeen bekend as Brasman, kom toe daar aan en beskuldig vir Jacob Bourbonnais, een van Josué se gaste, daarvan dat hy sy sweep gesteel het.
n Onderonsie ontstaan en Brasman steek vir Bourbonnaise met
n mes en snou hom toe : 'Jou donders kind, daar heb je genoeg daar is bloed'.
n Eis vir skadevergoeding word ingestel, Bourbonnaise vir ongemak en pyn asook verlore tyd en Jacob Bisseux, in wie se huis Bourbonnais verpleeg is, vir sy verpleging en gepaardgaande uitgawes. Brasman se vonnis was om gegesel te word, skadevergoeding en kostes te betaal en hy word lewenslank uit die Kaap verban. Nog
n insident waarby Josué betrokke was, was die ontevredenheid oor Goewerneur Willem Adriaan van der Stel se administrasie. Aanvanklik is VOC-amptenare nie toegelaat om te boer nie omdat hul mededinging die boere finansieel kon knak, maar teen die tyd dat Josué en Elisabeth in die Kaap aankom, boer Van der Stel en bykans al die hooggeplaaste VOC-amptenare op hul eie plase. Mettertyd tree hulle ook tot die mark, wat alreeds swak was, toe en bly die gewone boere met hul podukte sit. In 1706 word
n klagskrif van ondermeer omkopery en afpersing teen Van der Stel en verskeie amptenare opgestel en Elisabeth se broer Paul Couvret is een van die persone wat dit onderteken. Op sy beurt stel Van der Stel
n getuigskrif op wat tevredenheid met sy administrasie uitspreek en ook van sy goeie karakter en eerlikheid getuig. Persone wat weier om te teken word ondermeer gedreig dat hulle van hul grond ontneem sou word. Josué teken die getuigskrif - die inskrywing by sy se merk lui : 'het merke van Josue Siljee'. Die meeste van die Hugenote wat geteken het, het later verklaar dat alhoewel hulle ontevrede was met Van der Stel se wanbestuur hulle bang was dat hulle hul grond sou verloor. Moontlik was dit ook by Josué
n oorweging aangesien hy op hierdie stadium nog nie sy eie plaas besit het nie. Die uiteinde van die klagskrif was ondermeer dat Willem Adriaan van der Stel en van sy volgelinge van hul poste onthef en na Holland teruggeroep is. In 1709 word Josué nog in die opgaafrolle van die Distrik Stellenbosch, waaronder Kruispad geresorteer het, opgeneem. Geen opgaafrolle het vir die jare 1710-1711 behoue gebly nie en in 1712 word hy in die opgaafrolle van die Distrik Drakenstein opgeneem. Het Kruys Pad word op 15 Maart 1712 aan Josué toegeken, maar daar kan nie veel van hierdie datum afgelei word nie aangesien plase wat aan boere toegesê is, d.w.s toestemming verleen is om die grond te bewoon en te benut, dikwels eers etlike jare later aan hulle toegeken is, d.w.s hul eiendom geword het. In die Paarl koop hy die plaas Orléans (57 morg 300 vk roede) wat op 11 Oktober 1713 op sy naam oorgedra word. Hier boer hy en Elisabeth tot en met hulle dood. 'n Dokter (chirurgyn) Gideon le Grande het joernaal gehou van sy mediese dienste en
n gedeelte van sy joernaal vir 1710 het behoue gebly. Op 9 Februarie 1710 skryf hy medikasie van scafran vir Josué Cellier voor, maar hierdie inskrywing is later weer doodgetrek. Wat scafran is, is onbekend en waarom die inskrywing later doodgetrek is, is ook onbekend. Van die siektes wat aangeteken is, is bloedvloeiing, geswelde voete, keelseer, kopseer, kortasem, krampe in die ingewande, longsiekte, maagpyn, niere, sooibrand, snydings, sweer en verkoue. Bloedlating as behandeling kom die meeste voor, ondermeer vir pyn aan die arm en skouer; daarna purgasies van sennablare en nieskruid. Uit die huwelik tussen Josué en Elisabeth word elf kinders gebore, vyf seuns en ses dogters. Slegs Pierre sterf as kind terwyl Susanna en Judith binne tien dae van mekaar sterf; Susanna op 20-jarige ouderdom op 14 Julie 1733 en Judith op 19-jarige ouderdom op 24 Julie 1733. Die oudste en jongste seuns Josué en Pieter is nooit getroud nie en sterf respektiewelik op 69-jarige en 81-jarige ouderdom. Die twee seuns deur wie die vanne Cellier, Celliers, Cillié en Cilliers voortgedra sou word, is Jan wat in 1728 met die weduwee Anna Marais trou en Abraham wat in 1744 met sy broer Jan se stiefdogter Anna Rossouw trou. Elisabeth trou in ongeveer 1724 met Pierre Malherbe, Francina in 1727 met Pierre le Roux en Magdalena in 1736 ook met
n Pierre le Roux,
n neef van haar suster Francina se man. Maria trou in 1732 met Johannes Hubertus,
n Hollander, en na sy dood hertrou sy in 1735 met Urbanus Sauermann,
n Duitser - sy is die enigste kind wat nie met
n Hugenote-afstammeling getroud is nie. Die Paarl se kerk waarin Josué en Elisabeth se oudste kinders gedoop is, was nie veel meer as
n saaltjie wat die Franse aanmekaar getimmer het nie en is na geweldige storms in Oktober 1716 so beskadig dat dit onbruikbaar was. Totdat die nuwe kerk in 1720 in gebruik geneem is, is dienste aan huis van die predikant ds Van Aken gehou en hul jongste kind Magdalena is moontlik hier gedoop. Pieter en Maria is moontlik in Stellenbosch en Kaapstad gedoop omdat daar vanaf 1707 tot 1714 geen predikant in die Paarl was nie. Die twee kinders wat wel gedurende hierdie tyd in die Paarl gedoop is, is moontlik deur
n besoekende predikant gedoop. Beide Josué en Elisabeth, soos talle ander Hugenote, was ongeletterd. Alhoewel sommige geleer het om hulle naam te teken en ook om te skryf, was Josué en Elisabeth skynbaar nie onder diegene nie. In 1720 maak Josué sy merk wanneer hy hul gesamentlike testament teken en wanneer Elisabeth in 1724
n nuwe testament opstel, teken sy ook deur haar merk te maak. Josue is in 1721 oorlede. Elizabeth trou weer met Paul Roux, 'n onderwyser. Vansverandering van Cellier na Celliers, Cillié en Cilliers Die verandering van Josué Cellier se nageslag se van van Cellier na Celliers, Cillié en Cilliers kon nie aan 'n spesifieke tyd of geslag gekoppel word nie. Selfs op die dokumente wat vir Josué nagegaan is, word sy van benewens Cellier ook as Celliers, Sellier, Selliers, Siljee, Silliers, Sollier en Zilie gespel. Vir die volgende drie geslagte (b, c en d-geslagte) is die spelling van Josué se nasate se van legio, onder andere Celie, Celje, Cellie, Cellier, Celliers, Cielje, Cilie, Cilje, Cilli, Cillie, Cillier, Cilliers, Cillje, De Cilliers, De Silliers, Seliee, Seliers, Selje, Sellie, Sellier, Sielje, Silie, Silje, Siljee en Silliers. Dit is eers vanaf die vierde geslag (e-geslag) dat die spellings Celliers, Cillié en Cilliers meerendeels gebruik is, maar van die voorgemelde variasies het steeds voorgekom. Daar kon ook nie altyd bepaal word watter spelling 'n spesifieke persoon gebruik het nie omdat spelling van dokument tot dokument kon verskil en dit het tot in die 1900's nog voorgekom. Verder was 'n bepaalde spelling ook nie altyd deur al die lede van 'n gesin en hul nageslag gebruik nie. Cilliers is die spelling wat die meeste teëgekom is. Die eerste afstammeling van Jan (b2) wat die Celliers spelling algemeen gebruik het, was Jacob Daniel (b2c1d1e1f4) en daarna sy nageslag, maar Jacob Daniel se twee broers en hul nageslag het weer hul van as Cilliers gespel. Onder die nageslagte wat die Kaap Kolonie verlaat het, wil dit voorkom asof die Celliers spelling algemeen in die Lichtenburg- en Vryburg-omgewing gebruik is terwyl die Cilliers spelling weer in die Marico-omgewing asook in die Oranje Vrystaat en Natal gebruik is. By Abraham (b7) se afstammelinge wat in die Kaap Kolonie gebly het, is die Celliers spelling net by enkele lede van 'n gesin teëgekom, maar hierdie spelling is dikwels nie behou nie. Alhoewel die Cillié spelling wel op dokumente van Abraham (b7) se afstammelinge voorkom is, is die spelling nie behou nie. Hierdie spelling is slegs deur sommige van Jan (b2) se afstammelinge behou. Die eerste afstammeling van Jan (b2) waar hierdie spelling algemeen deur 'n gesin gebruik is, is by sommige van die kinders van Petrus (b2c1d2), maar selfs hier wissel die spelling op dokumente vir dieselfde persoon nog tussen Celliers, Cillié, Cilliers asook sommige van die voorgemelde variasies. Sover vasgestel kon word, is sy seun Petrus Johannes (b2c1d2e2) se nageslag die enigste wat die Cillié spelling behou het terwyl sy seun Johannes Arnoldus (b2c1d2e6) se nageslag hul van as Celliers, Cillié en Cilliers spel.
____________________________________________________________________________________________________________

http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug19.shtml

Ships Carrying Huguenots to South Africa
Ships Passenger List for Huguenot Ship Reijgersdaal to South Africa 1700

Belonged to the Chamber of Delft. Captain Martin de Jeught, arrived in 1700.

Paul Couvret and Anne Valette
daughter Couvret
Josué Cellier and Elisabeth Couvret
Elisabeth Pochot

Sources: mostly Appendix 2 of "Hugenotebloed in ons are" by J.G. le Roux (1992; ISBN 0-7969-0566-5) and "French speakers at the Cape" by M. Boucher (1981, ISBN 0-86981-222-X)
Contributor Lesley Robertson

___________________________________________________________________________________________________________


Algemene Notas (Vrou)

Elisabeth is in 1697 (na de herroeping van het Edict van Rijswijk) met Josué Cellier en haar neef Paul Couvret en zijn Anne Vallet naar Nederland gevlucht, waar zij in Den Haag woonden.

_________________________________________________________________________________________________________

(Zie ook Jan Cilliers site!!!)
Die eerste Franse vlugtelinge vertrek einde 1687 uit Nederland en in 1699 is die VOC versoek om nie meer Franse Kaap toe te stuur nie. Dit is dus onseker of Josué en Elisabeth onder die voorgemelde voorwaardes na die Kaap gekom het en of hulle dit op eie inisiatief gedoen het. Hulle seil op 2 Mei 1700 aan boord van die Reygersdaal vanaf Goeree,
n Suid-Hollandse eiland. Ook aan boord was Elisabeth se broer Paul Couvret, sy vrou Anne Valleté en hul dogtertjie. Sy het 5 seuns en 5 dogters gehad. Vir beter beskerming het
n aantal skepe gewoonlik saam uitgevaar, maar daar kon nie vasgestel word of enige ander skepe saam met die Reygersdaal uitgevaar het nie.
n Reis na Kaap het in daardie jare enigiets van drie tot ses maande geduur en die Reygersdaal arriveer Saterdag 21 Augustus 1700 in die Kaap, maar moes tot die volgende middag voor die hawe lê. 'Op de naarmiddag' van Sondag 22 Augustus anker hulle in die hawe 'onder een slap zuyd west luchtje'. Oor die algemeen was die skepe waarmee die vlugtelinge oorgekom het maar klein en het passasiers gewoonllik hutte op die agterdek gehad sonder enige wasgeriewe. Voedsel wat aan boord geneem is, is noukeurig deur die VOC gespesifiseer - brood, ingelegde vleis, stokvis en soutvis, ingelegde haring, bier, Franse en Spaanse wyn, brandewyn, botter, olie, asyn, lemmetjiesap, stroop vir ontbyt en vir die bier, pruimedante, rysgort, grou- en groenertjies, mosterdsaad, mierikwortel en sout. Kos, water en bier het betreklik gou bederf terwyl wyn langer goed gebly het. Na haar tweede man se dood, sit Elisabeth en haar vier seuns die boerdery op die plaas voort. Verdere hulp met die boerdery word verkry met die aankoop van haar eerste slaaf in 1728 en teen 1743 besit sy vier slawe, een slavin en twee slawekinders. Vanaf 1732 tot 1734 werk haar skoonseun, Johannes Hubertus, as kneg op die plaas. In 'n kontrak wat op 27 September 1732 tussen hulle gesluit is, onderneem hy om haar 'voor den tyd van een geheel Jaar trouw en naarstig te dienen als knegt' teen
n maandelikse betaling van twaalf Caabse guldens asook huisvesting en voedsel. Hierdie kontrak word op 26 Oktober 1733 vir nog
n jaar verleng. Teen 1743, kort voor haar dood, word 10 lêers (5 773 liter) wyn geproduseer en met tye was daar tot 6 perde, 30 beeste en 200 skape op die plaas. Benewens koring, word rog ook gesaai. In 1738 boer die 62-jarige Elisabeth en drie van haar seuns, Josué, Abraham en Pieter, nog op die plaas en bied hulle vir nagenoeg
n jaar skuiling aan die 39-jarige voortvlugtende Estienne Barbier,
n sersant in diens van die VOC. Estienne was ook van Orléans, Frankryk afkomstig en het in 1734 as gewone soldaat in diens van die VOC in die Kaap aangekom. In Mei 1737 lei Estienne se beskuldigings van ondermeer geldverduistering en korrupsie teen
n luitenant tot
n lastersaak en Estienne word skuldig bevind. Hy appèlleer, besef weldra dat sy appèl nie veel kans het om te slaag nie en ontsnap op 24 Maart 1738 uit die Kasteel waar hy onder arres was. Na sy ontsnapping bly hy ongestoord op Orléans, omdat die owerhede onder die indruk was dat hy hom op
n skip versteek en na Holland teruggekeer het. In Februarie 1739 verlaat hy Orléans en begin
n hoofsaaklik skriftelike veldtog teen die ongeregtighede van die owerhede. Met die ontevredenheid wat reeds in die Kaap geheers het, het hierdie veldtog die potensiaal gehad om
n burgelike opstand te begin en in Maart 1739 word hy deur die owerhede 'vogel-vry' verklaar - hulle soek hom, lewend of dood. Hy word eers ses maande later in hegtenis geneem, verhoor en ter dood veroordeel. Hierdie vonnis, wat in die openbaar voltrek is, het behels dat hy aan
n kruis vasgebind word, onthoof word, sy regterhand afgekap word, die res van sy liggaam gevierdeel word en sy ingewande onder die skavot, waar die vonnis voltrek is, begrawe word. Sy liggaamsdele is daarna op pale in die openbaar vertoon - sy kop en regterhand by die ingang van die Roodezandkloof, tussen Paarl en Tulbagh, en sy vier liggaamsdele langs die besigste paaie in die Kaap. Elisabeth sterf op 67-jarige ouderdom in ongeveer 1743. In haar testament van 1724 het sy bepaal dat haar kinders gelykop moet erf en alhoewel dit
n algemene bepaling was dat
n plaas aan
n spesifieke persoon bemaak word teen
n vasgestelde bedrag, doen sy dit nie. Sy spreek slegs haar begeerte uit dat Orléans na haar afsterwe 'soude in volle bezit gegeeven werden aan haar oudste zoon Josua Cellier'. Skynbaar het Josué nie veel erg aan boerdery gehad nie aangesien hy na sy ma se afsterwe by sy suster Elisabeth in die Wellington omgewing gaan woon het. Jan boer in 1743 reeds op sy eie plaas Druiwevallei. Abraham neem van die vee oor, word die eerste Cellier wat oor die berge trek en vestig hom in die huidige Rawsonville omgewing waar hy homself hoofsaaklik op veevoerdery toespits. Pieter neem die oorblywende vee, slawe en die plaas oor en was, sover vasgestel kon word, die laaste Cellier-eienaar van Orléans. Skeurbuik, wat hoofsaaklik deur die gebrek aan vars voedsel veroorsaak is, het algemeen voorgekom en het bygedra tot
n hoë persentasie sterfgevalle tydens
n seereis. Verder was daar nog gevare soos storms, brand en aanvalle deur seerowers. Die skipper van die Reygersdaal, Martin de Jeught, rapporteer met hul aankoms in die Kaap slegs een sterfgeval en agt siekes aan boord wat die indruk skep dat Josué en Elisabeth se vaart sonder enige buitengewone voorvalle afgelê is. Twee weke na hul aankoms sit die Reygersdaal sy vaart na Batavia (Djakarta op die Indonisiese eiland Java) voort. Beide Josué en Elisabeth, soos talle ander Hugenote, was ongeletterd. Alhoewel sommige geleer het om hulle naam te teken en ook om te skryf, was Josué en Elisabeth skynbaar nie onder diegene nie. In 1720 maak Josué sy merk wanneer hy hul gesamentlike testament teken en wanneer Elisabeth in 1724
n nuwe testament opstel, teken sy ook deur haar merk te maak. Elisabeth hertrou in ongeveer 1722 met die 57-jarige wewenaar Paul Roux. Hul presiese huweliksdatum is onbekend aangesien die Paarl se huweliksregisters vir hierdie tydperk verlore is. Paul en Elisabeth kon nie baie lank getroud gewees het nie aangesien hy op 7 Februarie 1723 oorlede is, sestien maande na haar eerste man. Na Paul se dood het Elisabeth nie weer hertrou nie.
____________________________________________________________________________________________________________

http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug19.shtml

Ships Carrying Huguenots to South Africa
Ships Passenger List for Huguenot Ship Reijgersdaal to South Africa 1700

Belonged to the Chamber of Delft. Captain Martin de Jeught, arrived in 1700.

Paul Couvret and Anne Valette
daughter Couvret
Josué Cellier and Elisabeth Couvret
Elisabeth Pochot

Sources: mostly Appendix 2 of "Hugenotebloed in ons are" by J.G. le Roux (1992; ISBN 0-7969-0566-5) and "French speakers at the Cape" by M. Boucher (1981, ISBN 0-86981-222-X)
Contributor Lesley Robertson

___________________________________________________________________________________________________________

Couvret,Elisabeth *Orleans 1676 †c1743 :­aankoms 1700 saam met haar man; saam met haar het haar broer Paul en sy vrou Anne Vallette en hulle dogtertjie gekom [1784]
___________________________________________________________________________________________________________

CELLIER or SELLIER &c., (Also written SELLIER, SEILLIER, SOLLIERS, SILJE, CILJE, etc., but now generally spelt CILLIERS and CELLIERS.) The numerous representatives of these names at the present time all descend from Josue SELLIER, and his wife, Elisabeth COUVRET. They were both born at Orleans, and in a joint will executed by them 15th March 1720, their ages are given as 53 and 44 years respectively. This Josue SELLIER ‘with his wife and two children’ is mentioned among the additions to Cape families between 1701 and 1710. Their first child was christened at Drakenstein 1701.

A despatch from the Chamber of Delft, dated 5th April 1700, and received here by the Reigersdaal 22nd Aug. 1700, mentions among a few more freemen to whom passages have been allowed ‘Josue SELLJER and Elizabeth COUVRET his wife, agriculturist and vine-grower, and also a carpenter.’
____________________________________________________________________________________________________________

Cellier,Josué *1667 †De Orléans; 54 jarige leeftyd 00.10.1721 :­van Orleans in Frankryk, landbouer, Wynbouer en timmerman, het Frankryk waarskynlik na die Vrede van Rijswijk in 1697 verlaat en van 1685 tot 1699 tydelik na Delft in Nederland gegaan, aankoms 1700 met die skip Reygerdaal, saam met sy vrou, vestig aanvanklik op Het Kruyspad naby Brackenfell, in 1713 besit hy die plaas De Orleans in Dal Josafat, sy afstammeling spel die van Sellier, Sillier, Silje, Celliers, Cillie, Cilliers ens. Volgens Boucher is Josue moontlik die seun van Josue Celliers en sy vrou Judith Rouilly. Hierdie egpaar het 'n seun Nicolaas in die kerk te Bazoches-en-Dunois laat doop. Volgens Boucher kom die berugte Etienne Barbier ook van Bazoches-en-Dunois. Toe Etienne Barbier in 1739 voor die gereg moes vlug, het hy by die weduwee van Josue Celliers tydelike skuiling gevind. Hy het die plaas De Orleans naby die Palmietrivier in Daljosphat, Klein Drakenstein ontvang en in besit geneem. Op 15 Maart 1712 is die plaas Het Kruys Pad by Stellenbosch ook aan hom toegeken. Volgens die beskikbare dokumente het Josue op De Orleans geboer en nooit die plaas naby Stellenbosch effektiewelik beset nie. Hy was 'n fluks boer en in 1714 het hy reeds vier perde, ses osse, 200 skape en 8 000 wingerdstokke besit en dit nadat hy in 1700 sonder enige besittings daar aangekom het [1783] × Frankryk.

(zie voor meer over Josue Cellier de notes onder zijn naam)
___________________________________________________________________________________________________________

<http://leroux.familiebond.googlepages.com/stamouers>

Die le Roux-familie in Suid-Afrika is afstammelinge van die Franse Vlugtelinge wat in die sewentiende eeu uit Frankryk na Nederland gevlug het, en van daar deur die V.O.C. na Suid-Afrika gebring is.

Deur die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, is die Franse Hugenote, aanhangers van die Protestants-Christelike geloof, hulle godsdiensvryheid ontsê en aan vervolging blootgestel. Baie van hulle het gevolglik na ander Europese lande uitgewyk; sommige na Nederland. So het dit gekom dat twee jong mans, Jean en Gabriel le Roux, op 31 Desember 1687 Delfshaven aan boord van die Kamer van Delft se fluitskip Voorschoten saam met nog sewentien ander Hugenote verlaat het. Hulle land op 13 April 1688 in Saldanhabaai en was die eerste twee stamvaders van die le Roux-familie in Suid-Afrika.

Jean le Roux is gebore op 16 Nov 1666 op die plaas Pommegorge naby Mer in die Orleanais, Frankryk, as seun van Isaac le Roux, eienaar van Pommegorge (1615-1687) en Jeanne Bourdon (1634-1672).

Gabriel le Roux is gebore op 25 Jul 1669 te Blois in die Orleanais, Frankryk vir Pierre le Roux (1623-1682) en Anne Bourdon, gebore 1639.
Isaac en Pierre was neefs, seuns van die broers Estienne, gebore 1588, en Jean le Roux (1592-1668) onderskeidelik. Albei is gebore op die plaas Pommegorge waarvan Estienne later eienaar geword het, terwyl Jean 'n suksesvolle Protestantse sakeman op Blois onder beskerming van Gaston (1608-1660), Hertog van Blois, was. (Die inligting is verstrek deur Maurice Guillot in 1997).

Na die dood van Isaac se vrou Jeanne Bourdon in 1672 het Pierre en sy gesin hulle op Pommegorge gevestig waar Jean en Gabriel saam opgegroei het. Hulle het na mekaar verwys as broers. Waarskynlik is Isaac en Anne na Pierre se dood in 1682 getroud.

Sover vasgestel kan word, was Anne en Jeanne Bourdon niggies. Anne se ouers was Gabriel Bourdon (1604-1680) en Esther Avice, terwyl Jeanne se ouers Estienne Bourdon *1602 en Madeleine Louat was. Hulle was almal Protestante van Mer. Estienne en Gabriel Bourdon se ouers was Mathurin Bourdon en Marie Pocheron, ook van Mer.

Jean en Gabriel was baie geheg aan mekaar. Aan die jongste, Gabriel, is eerste 'n plaas toegesê deur goewerneur Simon van der Stel, in 1689. Dit was 50 hektaar groot, aan die westekant van die Bergrivier geleë, en hy het dit La Concorde genoem. Deel van hierdie plaas is vandag die eiendom en hoofkantoor van die KWV in Suider-Paarl. Hy ontvang oordrag op 3 Maart 1692. Op 21 Julie 1695 was daar egter 'n driehoekige ruitransaksie toe Gabriel Salomonsvlei in Klein Drakenstein ontvang van Salomon de Gournay, wat op sy beurt Hartebeeskraal (tans Amstelhof) kry van David Senechal, en La Concorde oorgeneem word deur Senechal.

Jean le Roux het in 1690 Goede Hoop, 'n buurplaas van la Concorde, oorgeneem en dit in 1700 oorgedra aan Paul Couvret. Op 28 Feb 1699 word 'n erfbrief vir die plaas Parys in Klein Drakenstein deur die nuwe Goewerneur WA van der Stel ten gunste van Jean opgestel maar dit is eers in 1712, dws na Jean se dood, deur ene Willem Helot onderteken.

La Concorde het na drie jaar sy eerste wyn opgelewer. Albei neefs was suksesvolle wynboere en olyfprodusente.
In die jare 1701 en 1704 is Gabriel en Jean onderskeidelik getroud met Marie-Catherine le Febre en Jeanne Mouy. Gabriel was die vader van vyf kinders, en Jean van vier. Gabriel se nasate is vandag die talrykste.
Die twee het in Augustus 1711 saam verdrink.

Die derde stamvader, Jean le Roux afkomstig uit Normandie, het op 27 Julie 1688 met die Kamer van Amsterdam se seilskip Wapen van Alkmaar onder kaptein Carel Goske van Texel vertrek en Kaapstad op 27 Januarie 1689 bereik. Hy trou in 1700 met Marie le Lievre, van Lille (Ryssel) in Frans-Vlaandere. Sy presiese plek van herkoms asook geboortedatum is onbekend. Hy is in 1752 oorlede en sy vrou in 1751 Hy besit die plaas Vlakkeland in Daljosafat van 1692 tot 1706 asook Langverwacht, naby die huidige Kuilsrivier van 1721 tot 1726 en Welgevallen by Stellenbosch van 1723 tot sy dood. Sy nakomelinge is die minste van die drie stamvaders.

____________________________________________________________________________________________________________
Paul Roux was probably born in Orange, France, in 1665. It is thought that after the revocation of the Edict of Nantes, Paul fled from France, across to Switserland and on to the Netherlands. As a young man he arrived in the Cape on 4 August 1688 aboard the Berg China, which had a terrible crossing and which claimed the lives of many passengers during the voyage. Because Paul could speak both French and Dutch fluently, he was appointed as the first teacher of the new school in Drakenstein on 8 November 1688. His mothly salary was fifteen Guilders and "drie realen kostgeld". He was also the sickness comforter and served as a church elder (Afr = "diaken") from December 1700 to December 1712. After the departure of the deacon, Pierre Simond, in 1702, Paul Roux was responsible for taking care of the spiritual needs of the French speaking members of the congregation and also for conducting the sermons. The French baptism register (1694 - 1713) for the Drakenstein congregation was maintained by him. Paul Roux was married twice. His first marriage was to Claudine Seugnet in 1690. She was one of three sisters from Saintogne in France, and they joined the Stellenbosch congregation in 1689. Paul and Claudine had seven children, of which only two sons and one daughter had any descendants (see Family Tree). His second marriage in 1721 was to Elisabeth Couvert. Elisabeth was born in Orleans in 1676, and was the widow of Josué Cellier, also from Orleans. Cellier and his wife came to the Cape in 1700 aboard the Reygersdaal. They farmed on De Orleans, in Dal Josafat, where Josué died in October 1721. Paul Roux never owned any land and probably lived in a house which belonged to the church. In 1720 he moved to the premises of the new church (approximately where the old grass thatch church (Afr = "Ou strooidakkerk") stands today). He died two and a half years later on 7 February 1723 in Paarl. In his book, The Huguenots in South Africa, M. Nathan refers to Paul Roux as someone "universally esteemed for character and ability." Translated and adapted by André Roux from "Die Familie Roux" as written by Johannes vd Bijl and published in 1978 by the South African Human Sciences Research Council (HSRC). Die peil van onderwys aan die Kaap was laag en Paul Roux, met wie Elisabeth na Josué se dood sou trou, word as onderwyser van die Franse gemeenskap in die Paarl aangestel. Huismeesters is ook deur sommige gesinne in diens geneem en hul vergoeding het meestal bestaan uit 8 tot 14 gulden per maand, 1 tot 2 pond tabak, voedsel, drank, goeie huisvesting en soms klere aan die einde van die jaar. Jacob Naudé wat in 1718 as matroos in die Kaap aangekom het, was eers huismeester by Pierre Joubert teen 10 gulden en
n halwe pond tabak per maand en vanaf 1719 tot 1720 huismeester by Josué Cellier teen 10 gulden en een pond tabak per maand. Elisabeth hertrou in ongeveer 1722 met die 57-jarige wewenaar Paul Roux. Hul presiese huweliksdatum is onbekend aangesien die Paarl se huweliksregisters vir hierdie tydperk verlore is. Paul en Elisabeth kon nie baie lank getroud gewees het nie aangesien hy op 7 Februarie 1723 oorlede is, sestien maande na haar eerste man. Na Paul se dood het Elisabeth nie weer hertrou nie. Paul Roux was
n bekwame man wat kort na sy aankoms in die Kaap in 1688 aangestel is as onderwyser, voorleser en sieketrooster vir die Franse gemeenskap in die Paarl, poste wat hy tot sy dood toe beklee het. Saam met Pierre Simond was hy gereken as een van die grootste stryders vir die gebruik en behoud van die Franse taal aan die Kaap. Teen die tyd dat hy en Elisabeth getroud is, was die kinders uit sy eerste huwelik almal reeds mondig. Hy het 'n kleinerige plasie Oranje, 2 morg 250 vk roede, in die Paarl besit wat na sy dood na sy seun Jeremie Roux gegaan het. Vir meer inligting kyk ook onder stamvader Paul Roux.


Judith Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Judith CELLIER [1254]

         Gebore: 1 Mar 1716 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 24 Jul 1733 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1254


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Magdalena Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Magdalena CELLIER [1255]

         Gebore: 26 Des 1717 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1255


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Maria Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Maria CELLIER [1249]

         Gebore: 7 Sep 1708 - Kaapstad
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1249


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Pierre Cellier



Man Pierre CELLIER [1246]

         Gebore: 10 Nov 1703 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 1711 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1246


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Pieter Cellier



Man Pieter CELLIER [1251]

         Gebore: 16 Aug 1711 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 4 Des 1792 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1251


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Susanne Cellier



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Susanne CELLIER [1252]

         Gebore: 24 Sep 1713 - Paarl, Zuid Afrika
         Gedoop: 
        Oorlede: 14 Jul 1733 - Paarl, Zuid Afrika
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1252


          Vader: Josué CELLIER [1243] (1667-1722)
         Moeder: Elisabeth COUVRET [1241] (1675-1743)





Kinders


Abraham Celliers en Hester Van Deventer



Man Abraham CELLIERS [311] 1

         Gebore: 1747 1
         Gedoop: 11 Jun 1747 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 311


          Vader: Abraham CELLIERS [162] (1709-1781) 1
         Moeder: Anna ROSSOUW [173] (1726-      ) 1


        Huwelik: 7 Mei 1780 -  [MRIN:305] 1

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Alt. Doop

• Beroep




Vrou Hester VAN DEVENTER [321] 1

         Gebore: 1760 1
         Gedoop: 3 Feb 1760 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 321

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Alt. Doop

• Beroep



Kinders
1 V Hester Susanna CELLIERS [333] 1

         Gebore: 4 Nov 1781 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 333
           Gade: Gerrit Johannes CLOETE [792] (1775-      )
            Huw: 17 Apr 1801 - Kaapstad [MRIN:223]



2 M Abraham Albertus CELLIERS [360] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 4 Okt 1783 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 360
           Gade: Zacharya  Geertruyda RABIE [801] (      -      )
            Huw: 6 Okt 1804 - Swellendam [MRIN:228]



3 M Jacob Gabriel CELLIERS [359] 1

         Gebore: 10 Sep 1786 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 359



4 V Anna Josina CELLIERS [358] 1

         Gebore: 4 Mei 1788 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 358



5 V Jacomina Elizabeth CELLIERS [357] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 14 Nov 1790 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 357
           Gade: Jacobus Albertus VAN EEDEN [840] (1784-      )
            Huw: 13 Aug 1808 [MRIN:238]



6 M Petrus Josef CELLIERS [354] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 2 Sep 1792 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 354
           Gade: Elizabeth Catharina DU TOIT [839] (      -      )
            Huw: 9 Okt 1814 - Caledon [MRIN:237]



7 M Willem Adriaan CELLIERS [355] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 25 Sep 1791 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 355
           Gade: Cornelia Dorothea VAN EEDEN [843] (1797-      )
            Huw: 10 Sep 1815 - Caledon [MRIN:240]
           Gade: Anna Sophia VAN DER MERWE [874] (      -      )
            Huw: 2 Des 1825 - Worcester, Weskaap, Suid-Afrika [MRIN:342]



8 M Jan Gabriel CELLIERS [353] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 23 Okt 1796 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 353
           Gade: Anna Magdalena DU TOIT [902] (      -      )
            Huw: 5 Mei 1816 - Swellendam [MRIN:349]



9 M Gerrit Daniel CELLIERS [315] 1

         Gebore: 22 Sep 1799 - Swellendam 1
         Gedoop: 22 Sep 1799 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 315
           Gade: Christina Helena HAASBROEK [261] (1800-      ) 1
            Huw: 7 Mar 1819 - Swellendam [MRIN:306] 1




Doopnotas (Man)

SAG1 bl 567


Algemene Notas (Man)

SAG1 bl 567 1


Algemene Notas (Vrou)

SAG1 bl 567 1


Notas (Huwelik)

SAG1 bl 567


Geboortenotas vir Kind: Hester Susanna CELLIERS [333]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Hester Susanna CELLIERS [333]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Abraham Albertus CELLIERS [360]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Abraham Albertus CELLIERS [360]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Jacomina Elizabeth CELLIERS [357]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Jacomina Elizabeth CELLIERS [357]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Petrus Josef CELLIERS [354]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Petrus Josef CELLIERS [354]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Willem Adriaan CELLIERS [355]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Willem Adriaan CELLIERS [355]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Jan Gabriel CELLIERS [353]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Jan Gabriel CELLIERS [353]

SAG1 bl 567 1


Abraham Celliers en Anna ROSSOUW



Man Abraham CELLIERS [162] 1

         Gebore: 1709 1
         Gedoop: 21 Sep 1709 - Paarl, Drakenstein, Kaap 1
        Oorlede: 2 Des 1781 - Tulbagh, Kaapkolonie 1
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 162


          Vader: Josué CILLIERS [117] (Ca. 1667-Ca. 1721) 2 3 4
         Moeder: Elizabeth COUVRET [118] (1675-Ca. 1743) 5


        Huwelik: 6 Des 1744 - Paarl, Drakenstein, Kaap [MRIN:61] 1

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Alt. Doop

• Beroep




Vrou Anna ROSSOUW [173] 1

         Gebore: 1726 1
         Gedoop: 11 Aug 1726 - Drakenstein (Paarl) 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 173


          Vader: Gabriel ROSSOUW [616] (      -      )
         Moeder: Anna MARAIS [116] (      -1765) 6




          Vader: Jan CILLIERS [46] (Ca. 1702-Ca. 1755) 7 8
         Moeder: Anna MARAIS [116] (      -1765) 6



Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Alt. Doop

• Beroep



Kinders
1 M Abraham CELLIERS [311] 1

         Gebore: 1747 1
         Gedoop: 11 Jun 1747 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 311
           Gade: Hester VAN DEVENTER [321] (1760-      ) 1
            Huw: 7 Mei 1780 [MRIN:305] 1



2 V Anna Elisabeth CELLIERS [370] 1

         Gebore: 
         Gedoop: 13 Jun 1748 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 370
           Gade: Daniël HUGO [335] (      -      )
            Huw: 3 Des 1780 [MRIN:301]



3 V Maria CELLIERS [365] 1

         Gebore: Ca. 1751 1
         Gedoop: 14 Feb 1751 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 365



4 V Susanna Fransina CELLIERS [363] 1

         Gebore: Ca. 1752 1
         Gedoop: 3 Okt 1754 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 363
           Gade: Charles MARAIS [336] (      -      )
            Huw: 3 Mei 1778 [MRIN:303]



5 V Hester CELLIERS [364] 1

         Gebore: Ca. 1754 1
         Gedoop: 3 Okt 1754 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 364



6 M Josua Pieter CILLIERS [362] 1

         Gebore: Ca. 1756 1
         Gedoop: 19 Sep 1756 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 362
           Gade: Martha VAN DEN BERG [909] (      -      )
            Huw: 14 Mei 1786 [MRIN:351]



7 V Elizabeth CELLIERS [954]

         Gebore: 
         Gedoop: 12 Aug 1758
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 954



8 V Magdalena CELLIERS [955]

         Gebore: 
         Gedoop: 13 Apr 1760
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 955



9 V Sara Petronella CELLIERS [957]

         Gebore: 
         Gedoop: 29 Nov 1961
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 957
           Gade: D Rossouw [958] (      -      )
            Huw:  [MRIN:367]
           Gade: C P DU PLESSIS [959] (      -      )
            Huw:  [MRIN:368]



10 V Martha CELLIERS [960]

         Gebore: 
         Gedoop: 20 Nov 1763
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 960
           Gade: Gerrit VAN BILJON [961] (      -      )
            Huw: 17 Nov 1782 [MRIN:369]



11 V Judith Aletta CELLIERS [962]

         Gebore: 
         Gedoop: 30 Sep 1769
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 962




Doopnotas (Vrou)

Volgens Drakenstein Boek 1 van die Paarlse Heemkring
Huwelike vanaf 1717 tot 1749 en Dope vanaf 1694 tot 1732


Notas (Huwelik)

Die 18-jarige bruid is die stiefdogter van sy ouer broer, Jan Cilliers.


Doopnotas vir Kind: Abraham CELLIERS [311]

SAG1 bl 567


Algemene Notas vir Kind Abraham CELLIERS [311]

SAG1 bl 567 1


Doopnotas vir Kind: Anna Elisabeth CELLIERS [370]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Anna Elisabeth CELLIERS [370]

SAG1 bl 568 1


Doopnotas vir Kind: Maria CELLIERS [365]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Maria CELLIERS [365]

SAG1 bl 568 1


Doopnotas vir Kind: Susanna Fransina CELLIERS [363]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Susanna Fransina CELLIERS [363]

SAG1 bl 568 1


Doopnotas vir Kind: Hester CELLIERS [364]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Hester CELLIERS [364]

SAG1 bl 568 1


Doopnotas vir Kind: Josua Pieter CILLIERS [362]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Josua Pieter CILLIERS [362]

SAG1 bl 568 1


Doopnotas vir Kind: Elizabeth CELLIERS [954]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Elizabeth CELLIERS [954]

SAG1 bl 568


Doopnotas vir Kind: Magdalena CELLIERS [955]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Magdalena CELLIERS [955]

SAG1 bl 568


Doopnotas vir Kind: Sara Petronella CELLIERS [957]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Sara Petronella CELLIERS [957]

SAG1 bl 568


Doopnotas vir Kind: Martha CELLIERS [960]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Martha CELLIERS [960]

SAG1 bl 568


Doopnotas vir Kind: Judith Aletta CELLIERS [962]

SAG1 bl 568


Algemene Notas vir Kind Judith Aletta CELLIERS [962]

SAG1 bl 568




Bronne


1 SAG1, Dr. J.A. Heese en Dr. R.T.J. Lombard, Suid-frikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 3 Sep 2009. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Petrus Johannes Cilliers, gedoop 1 Aug 1784. Getroud op Stellenbosch op 7 Sep 1806 met Margaretha Magdalena Rossouw (Gabriël-dg), gebore 14 Jun 1790 en oorlede op Wellington op 29 Mei 1968. Moeder se van moet lees: Mulder
Getuies: Jan Arnoldus Cilliers is die oupa aan vaderskant van dopeling
Jaoba Petronella Muller se nooiensvan moet lees: Van Zyl getroud met Cornelius Meyer

Bevestiging kon nog nie verkry word nie, maar die doop het waarskynlik op Usakos plaasgevind wat in daardie tyd 'n wyk van die gemeente Otjiwarongo was. Usakos se gemeente is eers amptelik in 1945 gestig, volgens Dr. M. M. Nieuwoudt se boek, "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika", bl. 251.
Die boek, wat 'n proefskrif was van dr. Nieuwoudt vir sy doktorale graad aan die Universiteit van Stellenosch, is in 1979 deur die Ned. Geref. Kerk in S. W. A., Windhoek uitgegee.

2
HUGENOTE-VERENIGING VAN SUID-AFRIKA, Mariana Olivier, Die B_Geslag van die Cellier-familie (BULLETIN 36 van 1999
) Aangetek. Datum: 10 Jul 2008 ID: 117. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za.

3 Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, C. C. de Villiers en C. Pama, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families Aangetek. Datum: 28 Aug 2008, bl 135. Verwys. Datum: 28 Aug 2008

4 SAG1, J. A, Heese en R. T. J. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 7 Okt 2008 ID: 117, Bl 563. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 4 Okt 2008. Josué Cellier, gebore ca 1677. Hy kom in die loop van 1700 in die Kaap vanaf Orleáns met sy vrou, Elisabeth Couvret, per Reygersdaal aan. Volgens Boucher is Josué Celliers moontlik die seun van Josué Celliers en sy vrou, Judith Rouilly. Hierdie egpaar het 'n seun, Nicolaas, in die kerk te Bazoches-en-Dunois laat doop. Volgens Boucher kom die berigte Etienne Barbier ook van Bazoches-en-Dunois. Toe Etienne Barbier in 1739 voor die gereg moes vlug, het hy by die weduwee van Josué Celliers tydelike skuiling gevind. Celliers het sy plaas Orleáns genoem. Hy is daar in Oktober 1721 oorlede. Hy is in Frankryk met Elisabeth Couvret getroud.

5 SAG1, J. A. Heese en R. T. J. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Stellenbosch) Aangetek. Datum: 7 Okt 2008 ID: 118, Bl. 563. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 24 Okt 2008 Verwys.-ID: 118

6 SAG1, Dr. J.A. Heese en Dr. R.T.J. Lombard, Suid-frikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 3 Sep 2009. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. b2 gedoop ca 1702. Getroud op 5 Des 1728 met Anna Marais, weduwee van Garbriël Rossouw. Moeder se van moet lees: Mulder
Getuies: Jan Arnoldus Cilliers is die oupa aan vaderskant van dopeling
Jaoba Petronella Muller se nooiensvan moet lees: Van Zyl getroud met Cornelius Meyer

Bevestiging kon nog nie verkry word nie, maar die doop het waarskynlik op Usakos plaasgevind wat in daardie tyd 'n wyk van die gemeente Otjiwarongo was. Usakos se gemeente is eers amptelik in 1945 gestig, volgens Dr. M. M. Nieuwoudt se boek, "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika", bl. 251.
Die boek, wat 'n proefskrif was van dr. Nieuwoudt vir sy doktorale graad aan die Universiteit van Stellenosch, is in 1979 deur die Ned. Geref. Kerk in S. W. A., Windhoek uitgegee.

7 Suid-Afrikaanse Gesolagregisters, J. A.Heese en R. T. J. lombard, Suid-Afrikaanse Geslagsregisters Deel 1 A-C (R.G. N 1986, Pretoria, Instituut vir Geskiedenisnavorsing, Afdeling Genealogiese Navorsing. In 1998 oorgedra na die Genealogiese Instituut vir Genealogiese Navorsing, Banhoekweg 15, Stellenbosch. Gedruk deur Protea Boekehuis, Pretoria 1999.
ISBN 0-620-23962-X) Aangetek. Datum: 5 Sep 2008 ID: 46, SAG Deel 1 A-C bladsy 563. Verwys. Datum: 5 Sep 2008 Verwys.-ID: b2

8 Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, C.C. de Villiers en C. Pama, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families Aangetek. Datum: 26 Okt 2008 ID: 46, Bl.135. Verwys. Datum: 9 Jul 2008

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia