Die Cilliers-Stamboom




Jennifer Rebecca George



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Jennifer Rebecca GEORGE [1235]

         Gebore:  - Amsterdam
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1235


          Vader: James GEORGE [1234] (1931-1996)
         Moeder: Karin COUVRET [1230] (1950-      )





Kinders


Jessica Eva George



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Jessica Eva GEORGE [1236]

         Gebore:  - Amsterdam
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1236


          Vader: James GEORGE [1234] (1931-1996)
         Moeder: Karin COUVRET [1230] (1950-      )





Kinders


Debora Maria Germishuys



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Debora Maria GERMISHUYS [986]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 986


          Vader: George GERMISHUYS [984] (      -      )
         Moeder: Dorette RETIEF [983] (1958-      )





Kinders

Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


George Germishuys en Dorette Retief



Man George GERMISHUYS [984]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 984
        Huwelik:  -  [MRIN:378]




Vrou Dorette RETIEF [983]

         Gebore: 1 Okt 1958
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 983


          Vader: Dawid Petrus Tobias RETIEF [356] (1931-      )
         Moeder: Debora Retief VAN DER MERWE [108] (1930-1989)





Kinders
1 M George Lezar GERMISHUYS [985]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 985



2 V Debora Maria GERMISHUYS [986]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 986




Algemene Notas (Man)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


Geboortenotas (Vrou)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchil


Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


Algemene Notas vir Kind George Lezar GERMISHUYS [985]

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


Algemene Notas vir Kind Debora Maria GERMISHUYS [986]

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


George Lezar Germishuys



Man George Lezar GERMISHUYS [985]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 985


          Vader: George GERMISHUYS [984] (      -      )
         Moeder: Dorette RETIEF [983] (1958-      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders

Algemene Notas (Man)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchill


Johan Van Wyk en Martha Louisa Gilfillan



Man Johan VAN WYK [476] 1

         Gebore: 9 Nov 1939 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 476
        Huwelik:  -  [MRIN:252]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep




Vrou Martha Louisa GILFILLAN [477] 1

         Gebore: 29 Okt 1935 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 477

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Beroep



Kinders
1 V Cornelia Isabella (Corli) VAN WYK [467] 1

         Gebore: 31 Okt 1960 - Pretoria 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 467
           Gade: Abraham Izak (Braam Or Amie) CELLIERS [462] (1953-      ) 1
            Huw: 2 Jan 1982 - Meyerspark [MRIN:254] 1





Barthélemy Grenet en Anne Templier



Man Barthélemy GRENET [1158]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1158
        Huwelik:  -  [MRIN:435]




Vrou Anne TEMPLIER [1157]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1157


          Vader: NN TEMPLIER [1155] (      -      )
         Moeder: 





Kinders


Christina Helena Haasbroek



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
        Huwelik:  -  [MRIN:278]




Vrou Christina Helena HAASBROEK [261] 1

         Gebore: 17 Mar 1800 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 261

     Ander Gade: Gerrit Daniel CELLIERS [315] (1799-      ) 1 - 7 Mar 1819 - Swellendam [MRIN:306] 1

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Beroep



Kinders


Jacques Anton Hartzenberg en Elizabeth Hendrina (Lizette) Haasbroek



Man Jacques Anton HARTZENBERG [275] 1

         Gebore: 18 Okt 1968 - Johannesburg 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 275


          Vader: Carel Andries (Sandy) HARTZENBERG [135] (1944-1981) 1
         Moeder: Martha Catherina Cellieria (Rina) BARKHUIZEN [273] (1946-      ) 1


        Huwelik: 25 Apr 1987 - Florida [MRIN:330] 1

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep




Vrou Elizabeth Hendrina (Lizette) HAASBROEK [277] 1

         Gebore: 22 Okt 1967 1
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 277

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Beroep



Kinders
1 M Carel Andries HARTZENBERG [278] 1

         Gebore: 23 Mei 1988 - Florida 1
         Gedoop: 25 Sep 1988 - Florida Hk 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 278



2 M Jacobus Adriaan HARTZENBERG [279] 1

         Gebore: 5 Aug 1995 1
         Gedoop: 22 Okt 1995 - Hervormde Kerk Florida, Gauteng, Suid-Afrika 1
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 279





Jan Joachim Scholtz en Johanna Elizabeth Hamman



Man Jan Joachim SCHOLTZ [1385] 2 3 4 5 6 7 8

         Gebore: 24 Jun 1730 - Cape
         Gedoop: 
        Oorlede: 2 Aug 1804 - Stellenbosch
        Begrawe:  - Stellenbosch Cemetery
   Gebruiker-ID: 1385


          Vader: Joachim SCHOLTZ [1386] (Ca. 1690-1738) 2 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31
         Moeder: Anna Marijna SWART [1389] (Ca. 1690-1732) 2 32 33 34


        Huwelik: 22 Nov 1778 - Dutch Reformed Church, Paarl [MRIN:498] 35

     Ander Gade: Catharina Elizabeth VAN WYK [1397] (Voor 1730-1777) 2 8 36 - 19 Sep 1748 - Swartland (Malmesbury) [MRIN:497]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep - Farmer

• Farm - "DE Rooge Cloof", Near Sutherland

• ID No. - B2

• Doop 37, 24 Jun 1730 - Paarl




Vrou Johanna Elizabeth HAMMAN [1398]

         Gebore: 16 Nov 1750 - Drakenstein
         Gedoop: 
        Oorlede: 3 Aug 1826 - Swartland (Malmesbury)
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1398

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Doop, 27 Des 1750 - Paarl



Kinders

Algemene Notas (Man)

Jan het sy moeder op twee-jarige leeftyd verloor. Terwyl sy vader op "Elandskloof", in die omgewing van die huidige Citrusdal woonagtig was, het sy stiefmoeder gesterf en op agt-jarige leeftyd het hy sy vader verloor. Blykbaar het die ouer kinders van die tien van Wyk-kinders d.i. sy stiefbroers en susters vir die res sowel as vir hom en sy halwe suster Christina Strang gesorg.

In die notule van die Diakonie van die Gemeente van Tulbagh kon geen verwysing na hom gevind word nie en vermoedelik was hy nie onder hulle versorging nie. Van sy drie halwe susters was net een, nl. Christina Strang nog in lewe.

Soos blyk uit die memorie aan die Goewerneur deur Joachim (a1) tydens die tyd wat hy wewenaar was, was die dogter toe nie onder sy sorg nie maar waar sy toe was kon ook nie vasgestel word nie. Vermoedelik moes sy op ’n latere tydperk weer onder sy sorg gekom het. Op 25 Oktober 1739, dus ’n jaar na die afsterwe van haar stiefvader, Joachim, tree sy in die huwelik met Jacob Kruger. (Redelinghuys gee in die verband haar naam foutief aan as Catharina.)

Vermoedelik het die tienjarige Jan Joachim by hulle ingewoon of andersins by Christoffel van Wyk d.i. ’n neef van sy stieffamilie. Na hy getrou het het Jan Joachim, Christoffel se plaas in die Bokkeveld oorgeneem nadat Christoffel na die Roggeveld getrek het. Miskien het hy gewissel tussen die Krugers, (Jacob Kruger was met sy halfsuster getroud) en die van Wyks.

Dat daar ’n band tussen Christina Kruger (gebore Strang) en Jan Joachim in stand gebly het is duidelik want sy en haar eggenoot Jacob Kruger word in 1751 benoem as getuies met die doop van Jan Joachim se dogter Elizabeth. In 1763 word Jan Joachim en sy vrou weer benoem as getuies met die doop van ’n kind van Jacob Kruger en Christina (K.K., Doopregister, Tulbagh). Die jongste dogter van Jan Joachim ontvang die naam Martha Christina en vermoedelik word sy na Christina Strang vernoem.

Op 19 September 1748 tree Jan Joachim te Swartland (Malmesbury) in die huwelik met Catharina van Wyk.

Presies waar hulle vir die eerste paar jaar woonagtig was, kon nie met duidelikheid bepaal word nie, maar aanvanklik het hy die plaas van Christoffel van Wyk in die Bokkeveld oorgeneem.

Op 12 Augustus 1752 het hy saam met Christiaan Liebenberg die plaas "De Bokjes fontein" in die Bokkeveld ontvang. Blykbaar het hy Jacob Kruger na die Bokkeveld gevolg want Jacob het alreeds op 24 April 1752, die plaas "De Forteyn" in die Roggeveld ontvang en daar het hy vir baie jare bly woon. (KAB, R.L.R. 13 bl. 22-190).

In 1756 vestig Jan Joachim hom op die plaas "De Rogge Kloof" geleen op het Groote Roggeveld. (KAB, R.L.R. 43 asook R.L.R. 41 bl. 393). Die toekenning word gedoen op 9 Augustus 1756. Op 10 Januarie 1761 word gemeld dat hy die plaas verlaat het maar op 22 Desember 1766 en weereens op 23 Oktober 1777 word bevestig dat hy nog daar was.

Die plaas Roggekloof is 18 km suid-suid-oos vanaf Sutherland. As ’n mens met die teerpad vanaf Matjiesfontein na Sutherland teen die Verlatekloofpas uitkom, draai mens op die eerste pad regs en 10 km verder kom ’n mens by die plaas se afdraaipad na links, en die opstal is ongeveer 4 km verder. (Inligting verskaf deur dr. Adelbert Scholtz, eertydse leraar te Sutherland).

Op 10 Augustus 1759 word die plaas "Die Eendragt" ook aan hom toegeken. Miskien het hy die tweede plaas slegs vir weiding nodig gehad. (Toekenning R.L.R. 15/2 bl. 218) en op 10 Januarie 1761 gee hy kennis dat hy die plaas verlaat het.

In 1777 is sy vrou Catharina van Wyk oorlede. Die sterfregister gee nie die plek aan nie maar blykbaar was dit op "Die Rogge Kloof". (KAB, C.J. 2633/53). Hier teken hy sy naam slegs as Joachim.

Teen hierdie tyd was hy ’n redelike gegoede man want volgens die boedelrekening was hy die eienaar van 5 mansslawe, en een slavin. Twee leningsplase word vermeld maar ongelukkig word die name van die plase nie in die boedelrekening vermeld nie. Verder het hy 4856 skape, 208 beeste en 13 perde besit.

Watter opleiding hy gehad het, is nie duidelik nie, maar in die boedelrekening word daar gemeld dat hy ’n Bybel en "een party boeken" besit het.

Op 22 November 1778 is hy te Paarl weer getroud en wel met Johanna Elizabeth Hamman. Kort na sy huwelik, op 2 Desember 1778 word die plaas " ’t Drooge Land agter ’t Bokkeveld" die verlate plase van Francois Venter aan hom toegeken. (R.L.R. 25/2 bl. 307). Op 15 Februarie 1782 word gemeld dat hy nog daar woonagtig was. Op 6 Februarie 1784 gee Willem Wouter Venter kennis dat hy sy plaas verlaat het weens las met Joachim Scholtz. Blykbaar was die grense tussen die plase nie duidelik afgebaken nie.

Toe hy in Kaapstad was en op die punt gestaan het om met Johanna Elizabeth Hauman in die huwelik te tree het hulle ’n gesamentlike testament laat opstel en dit is deur Christiaan Ludolph Neethling, Sekretaris van die Raad van Justisie op 29 Oktober 1778 opgestel.

Die dokument meld dat hy en sy oorlede eggenote, Catharina Elizabeth van Wyk ’n mondelinge testament voor sewe getuies op 1 Februarie 1752 opgestel het en waarvolgens die langslewende die "universele erfgenaam" sou wees en met behulp van "twee goede en onbesproken manne als toesiende voogden" sou omsien na die opvoeding van hul kinders, al sou die langslewende weer in die huwelik tree.

Die bruidegom onderneem om uit sy boedel, wat op 3 000 riksdaalders getakseer was, die bedrag van 1713 riksdaalders aan sy kinders na te laat. Die getroudes sou hul deel dadelik ontvang terwyl die minderjariges se deel in trust gehou sou word. As toesighoudende voogde word aangestel Hermanus Esterhuyzen en Pieter Hugo. Die testament is onderteken deur "Jochem Scholtz" en P. Hugo, terwyl Hermanus Esterhuyzen ’n kruisie gemaak het.

Hermanus Esterhuyzen was Joachim se skoonseun en Pieter Hugo was die bewoner van "Schietfontein" (R.L.R. 15/1 bl. 152) wat hy vanaf 26 September 1758 besit het. "Schietfontein" is enkele kilometer ten suide van Roggekloof.

As bylae by bogenoemde testament is daar ’n "Inventaris des Boedels van die landbouer, Jochem Scholts". As getuies hiervan het geteken Frans Joosten en Philip Erasmus. Die datum daarop is 30 Oktober 1778, dus ’n dag nadat die testament opgestel was. Dit totale waarde van die boedel word op riksdaalders 3018 gestel. Dit sluit onder andere in 2 ossewaens, 1 osse-kar, ’n verskeidenheid van gereedskap en huisraad. Sy boerdery het bestaan uit 9856 skape, 206 beeste en 13 perde, asook 5 manlike slawe en een slavin.

Die eerste seun uit die tweede huwelik is te Stellenbosch gedoop maar die tweede seun is in Desember 1781 te Tulbagh gedoop. Blykbaar was hulle toe nog in die Bokkeveld woonagtig. Op 6 Februarie 1784 word deur die veldkornet vermeld dat hy die plaas "’t Drooge Land" verlaat het. In Mei 1790 tree sy jongste dogter te Stellenbosch in die huwelik en blykbaar was hy toe alreeds in Stellenbosch woonagtig.

Wanneer hy na Stellenbosch verhuis het is nie duidelik nie maar vermoedelik moet dit in die omgewing van 1781 - 84 wees. Sy lidmaatskap van die gemeente Roodezand (Tulbagh) word eers in die lidmaatregisters van Stellenbosch aangegee as 30 Julie 1796.

Op 2 Augustus 1804 is hy op 74-jarige leeftyd te Stellenbosch oorlede en sy begrafnis in die kerkhof aldaar vind die volgende dag plaas. (K.K., Sr. Stel.)

An extract from a book being compiled by Dr. Skead.

Scholtz: No farming property has yet been found under the name of Field-corporal Jan Scholtz but the fact of his having had an official title strongly suggests that he must have been a member of the local farming fraternity, as were others with similar commando titles. All that is known of him is that on 5 November 1779 (an early date for farm occupancies) he submitted a declaration to the Swellendam Landdrost, by whom all frontier affairs were then administered, telling how he had met at the Swartkops River a party of farmers fleeing from Xhosas who had been stealing their cattle and burning their homes.

Scholtz told the Landdrost that he had asked the farmers why they felt Blacks should have stolen their cattle. The reply is somewhat illuminating. The farmers told Scholtz that "...they (the Blacks) could not suffer the Gona Hottentots (Khoekhoe) who daily stole their cattle, to reside among the Christians (Whites) but desired that the Christians should drive them away in order that they should again be able to get their cattle". This discursive statement meant, simply, that Hottentots (Khoekhoe) were stealing the Black men's cattle. Incensed, the Blacks demanded that the Whites drive away all Khoekhoe living among them to enable the Blacks to recover cattle which the Khoekhoe had stolen from them. It must be presumed that the Whites had refused and had then been subjected to black harassment to the point that they had no option but to flee. It seems strange that the Blacks had not themselves attacked the thieving Khoekhoe, something they had done at other times without much compunction, a greater force on a weaker.


Algemene Notas (Vrou)

Sy is in 1826 oorlede ten huise van haar jongste seun Jacobus, wat toe leraar te Swartland was.




Bronne


1 SAG1, Dr. J.A. Heese en Dr. R.T.J. Lombard, Suid-frikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 3 Sep 2009. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Petrus Johannes Cilliers, gedoop 1 Aug 1784. Getroud op Stellenbosch op 7 Sep 1806 met Margaretha Magdalena Rossouw (Gabriël-dg), gebore 14 Jun 1790 en oorlede op Wellington op 29 Mei 1968. Moeder se van moet lees: Mulder
Getuies: Jan Arnoldus Cilliers is die oupa aan vaderskant van dopeling
Jaoba Petronella Muller se nooiensvan moet lees: Van Zyl getroud met Cornelius Meyer

Bevestiging kon nog nie verkry word nie, maar die doop het waarskynlik op Usakos plaasgevind wat in daardie tyd 'n wyk van die gemeente Otjiwarongo was. Usakos se gemeente is eers amptelik in 1945 gestig, volgens Dr. M. M. Nieuwoudt se boek, "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika", bl. 251.
Die boek, wat 'n proefskrif was van dr. Nieuwoudt vir sy doktorale graad aan die Universiteit van Stellenosch, is in 1979 deur die Ned. Geref. Kerk in S. W. A., Windhoek uitgegee.

2 1 - eSAGI - V5.08, Rinken, Lucas, 1 - eSAGI - V5.08.

3 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 280.

4 International Genealogical Index, South Africa, Church of Jesus Christ of Latter Day Saints, International Genealogical Index, South Africa.

5 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 6/2.

6 South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy, Heese, J.A. (ed. GISA), South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy (Stellenbosch, GISA, 2008), pg 514. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 10: 0-7972-1176-4.

7 South African Genealogies Vol 3 H - I, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 3 H - I (HSRC, Pretoria, 1992), pg 52. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1452 7.

8 van Wyk CD, van Wyk CD.

9 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny, Heese, J.A. (ed. GISA), 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny (Stellenbosch, GISA, 200), pg 46. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0-7972-1031-8.

10 Afrikaanse Familiename, Nienaber, G S, Afrikaanse Familiename (A. A. Balkema / Cape Town / Amsterdam, 1955), pg 24 & 55.

11 Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table, Mossop, Dr. E. E, Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table.

12 Bureau of Heraldry, Bureau of Heraldry, Ref H4/2/4S.

13 Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families, Hoge, dr. J, Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema / Amsterdam, 1958), pg 30.

14 Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens, Grobbelaar, Pieter W, Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens (Tafelberg), pg 183.

15 Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955, Redelinghuys, J.H, Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955 (Publisitas, Cape Town. 1954), pg 244.

16 Die Brandwag, Die Brandwag, 13 December 1946.

17 Die Geskiedenis van Malmesbury, Die Geskiedenis van Malmesbury.

18 Die Groot Afrikaanse Familienaamboek, Pama, C, Die Groot Afrikaanse Familienaamboek (Human and Rousseau, Cape Town, 1983), pg 291.

19 Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families, Pama, C, Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema, Cape Town, 1959), pg 86 & 131.

20 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959), pg 191.

21 Family Register of the South African Nation, Malherbe, D.F. Du Toit, Family Register of the South African Nation (Tegniek, Stellenbosch, 1966
), pg 904.

22 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 855.

23 Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry, Pama, C, Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry (Balkema, A.A. Cape Town. 1972), pg 260.

24 Huisgenoot, Huisgenoot, 1 Febuarie 1953 bl 45. Wat beteken die naam? Piketberg Dr. P.J. Nienaber.

25 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 17/1739 (13/4).

26 Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966, Smit, ds. A.P. & van der Merwe, Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966.

27 Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename, Krige, J.D.A, Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename (J. L. van Schaik, Pretoria. 1934), pg 89.

28 So the High Road, Burman, Jose, So the High Road.

29 South African Surnames, Rosenthal, Eric, South African Surnames (Howard Timmins, Cape Town, 1965), pg 132.

30 The Old Houses of the Cape, Fransen, Hans. Cook, Mary, The Old Houses of the Cape, pg 16.

31 The Pictorial History of South Africa, Aldrige, Brian, The Pictorial History of South Africa (C. Struik (Pty) Ltd. Cape Town. 1973).

32 Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806, Hoge, Dr. J, Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806 (Cape Times for the Government Printer, Cape Town).

33 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959).

34 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 83/1734 (13/2).

35 Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875), Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875).

36 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 1154.

37 Doopregister, Drakenstein. Ned. Geref. Kerk Argief, Kaapstad, Doopregister, Drakenstein. Ned. Geref. Kerk Argief, Kaapstad.

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia