Die Cilliers-Stamboom




Willem Van Der Merwe en Maria Jacobs



Man Willem VAN DER MERWE [2040]

         Gebore: Voor 1 Okt 1740
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1414
        Huwelik: 27 Mar 1768 -  [MRIN:1349]




Vrou Maria JACOBS [2005]

         Gebore: Voor 10 Nov 1743
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1413


          Vader: Pieter JACOBS [1932] (Voor 1703-      ) 1
         Moeder: Anna FOURIE [1406] (Voor 1718-      )





Kinders


Philippus Cornelia Jacobs



Man Philippus Cornelia JACOBS [972]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 972


          Vader: Cornelius Johannes JACOBS [633] (1882-      )
         Moeder: Cornelia Jacoba CILLIERS [1088] (1881-      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders

Algemene Notas (Man)

Inligting Mariana Olivier


Pieter Jacobs en Machteld Jordaan



Man Pieter JACOBS [2042]

         Gebore: Voor 7 Nov 1745
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1415


          Vader: Pieter JACOBS [1932] (Voor 1703-      ) 1
         Moeder: Anna FOURIE [1406] (Voor 1718-      )


        Huwelik: 2 Jun 1776 -  [MRIN:1366]

     Ander Gade: Anna Elizabeth HUGO [2045] (Voor 1762-      ) - 9 Okt 1796 [MRIN:1367]




Vrou Machteld JORDAAN [2043]

         Gebore: Voor 4 Nov 1753
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1416



Kinders


Pieter Ockert Johannes Jacobs



Man Pieter Ockert Johannes JACOBS [908]

         Gebore: 2 Nov 1910
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 908


          Vader: Cornelius Johannes JACOBS [633] (1882-      )
         Moeder: Cornelia Jacoba CILLIERS [1088] (1881-      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders

Algemene Notas (Man)

Inligting Mariana Olivier


Irma Jansen van Niewenhuizen



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Irma JANSEN VAN NIEWENHUIZEN [700]

         Gebore: 12 Mar 1987
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 700


          Vader: John Gordon JANSEN VAN NIEWENHUIZEN [698] (1962-      )
         Moeder: Linda DU RANDT [697] (1962-      )





Kinders

Geboortenotas (Vrou)

Inligting verkry van moeder, Linda du Rand


Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry van moeder, Linda du Rand


Jannie Johannes Jansen van Niewenhuizen



Man Jannie Johannes JANSEN VAN NIEWENHUIZEN [699]

         Gebore: 1 Apr 1985
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 699


          Vader: John Gordon JANSEN VAN NIEWENHUIZEN [698] (1962-      )
         Moeder: Linda DU RANDT [697] (1962-      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders

Geboortenotas (Man)

Inligting verkry van moeder, Linda du Rand


Algemene Notas (Man)

Inligting verkry van moeder, Linda du Rand


Jacobus Jansen van Rensburg en Elsa Christina "Ella" Mulder



Man Jacobus JANSEN VAN RENSBURG [1275]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1275
        Huwelik:  -  [MRIN:464]




Vrou Elsa Christina "Ella" MULDER [999] 2

         Gebore: 12 Okt 1936
         Gedoop: 
        Oorlede: 8 Jan 2002
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 999


          Vader: Theunis Hendrik Cornelius MULDER [33] (1882-1959)
         Moeder: Elsa Christina VAN ZYL [34] (1899-1984)





Kinders

Algemene Notas (Man)

Inligting bekom van Linda Du Rand


Algemene Notas (Vrou)

Inligting vrkry van Linda Du Rand


Nick Jansen van Rensburg en Jacoba Petronella "Kotie" Mulder



Man Nick JANSEN VAN RENSBURG [1279]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1279
        Huwelik:  -  [MRIN:467]




Vrou Jacoba Petronella "Kotie" MULDER [1278]

         Gebore: 18 Mar 1921
         Gedoop: 
        Oorlede: 10 Feb 1989
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1278


          Vader: Theunis Hendrik Cornelius MULDER [33] (1882-1959)
         Moeder: Elsa Christina VAN ZYL [34] (1899-1984)





Kinders

Algemene Notas (Man)

Inligting verkry van Linda Du Rand


Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry van Linda Du Rand


Frederika Magrieta Kerstie Jonker



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
        Huwelik:  -  [MRIN:249]




Vrou Frederika Magrieta Kerstie JONKER [482] 3

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 482

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Beroep



Kinders
1 M Renier Jacobus VAN WYK [465] 3

         Gebore: 12 Okt 1946 - Bethlehem, South Africa 3
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 465
           Gade: Irene Nora CELLIERS [461] (1950-1997) 3
            Huw:  [MRIN:255]




Algemene Notas (Vrou)

Born on Christmas Day from where the name Kerstie comes from, maiden name Mosterd, married Van Wyk and later after his death married Jonker. 3


Hermanus Scholtz en Anna Maria Jooste



Man Hermanus SCHOLTZ [1382] 4 5 6 7 8

         Gebore: Voor 3 Jun 1753
         Gedoop: 
        Oorlede: 25 Mar 1803 - Stellenbosch
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1382


          Vader: Jan Joachim SCHOLTZ [1385] (1730-1804) 4 7 9 10 11 12 13
         Moeder: Catharina Elizabeth VAN WYK [1397] (Voor 1730-1777) 4 13 14


        Huwelik: 15 Jul 1787 - Cape Of Good Hope [MRIN:495]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• ID No. - C-1

• Doop, 3 Jun 1753 - Tulbagh




Vrou Anna Maria JOOSTE [1388] 4 15 16

          Alias: Anna Maria  Joosten
         Gebore: Ca. 1744
         Gedoop: 
        Oorlede: 13 Mar 1790 - Wagenmakersvallei (Wellington)
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1388

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Doop, 1744



Kinders

Algemene Notas (Man)

Mens verwag dat Jan Joachim Scholtz sy oudste seun na sy vader sou vernoem het, soos die tradisie in daardie dae was. Sy ouer broer wat jonk oorlede was, was vernoem na ’n persoon uit die Paasen en Lever families. Blykbaar moes die verbintenis voortgeduur het want Jan Joachim se oudste seun word vernoem na Hermanus Paasen gebore 1725.

Waar sy ouers presies woonagtig was tydens sy geboorte, kon nie vasgestel word nie, maar die jaar na sy geboorte was hulle in die Roggeveld en later in die Bokkeveld. Blykbaar het hy in hierdie omgewing groot geword.

Op 12 November 1762 ontvang hy die weiregte op die plaas, "Brandwagt, gelegen achter het Roggeveld aan die Coup". (R.L.R. 18/1 bl. 7) Op 29 Oktober 1768 word kennis gegee dat hy die plaas verlaat het. Aangesien hy teen hierdie tyd nog ’n kind was, moes sy vader die plaas op sy naam geneem het om as bykomstige weiveld te gebruik.

In 1 Oktober 1776 registreer hy die weiregte oor die plaas "Matjes Cloof aan die Klipfonteijn gelegen in ’t middelste Roggeveld". Op 24 Februarie 1777 gee hy kennis dat hy die plaas verlaat het. (R.L.R. 24/1, bl. 89)

Op 18 Februarie 1780 word die weiregte aan hom toegeken van die plaas, "De Wagenmakershoogte gelegen agter de Bokkeveld in die Coude Bokke Veld." Die plaas het hy in 1782 verlaat.

Op 15 Julie 1787 trou hy met die weduwee Esterhuyzen, wat al sedert 1750 op Klipfontein in die Roggeveld geboer het. Soos hierbo vermeld was Esterhuyzen se broer getroud met Hermanus se suster. Volgens die boek van ds. H.C. Hopkins - "Eeufees-Gedenkboek van die Ned. Geref. Kerk, Sutherland - 1855-1955" bl. 10, het die plaas na Johannes Esterhuyzen se dood op die naam van sy weduwee gekom.

Op 9 Januarie 1747 het Erasmus Smit die plaas "Canary Fonteijn" aan hom toegeken gekry. (R.L.R. 15/1, bl. 24) Hy het die plaas later verlaat en op 7 Maart 1757 het Johannes Esterhuyzen die plaas beset. In 1776 was die plaas nog op sy naam. In 1789 word Hermanus, toe reeds met die weduwee Esterhuyzen getroud, aangee as die okkupeerder van die plaas. Die opstal van die huidige plaas Kanariesfontein is 6km noord-noord-wes vanaf die van die plaas Klipfontein. Albei is geleë op die walle van die Visrivier.

Drie jaar na sy huwelik het sy gade hom ontval d.i. 1790. Waar hy daarna woonagtig was kon nie vasgestel word nie, maar blykbaar was hy nog in die omgewing. Sy jonger broer, Joachim (b2c7) was toe ook nog in die Bokkeveld woonagtig.

In 1803 is hy te Stellenbosch, waar sy vader toe woonagtig was, oorlede. Geen oordrag van lidmaatskap na die gemeente Stellenbosch kon gevind word nie en bes moontlik het hy met siekte slegs tydelik na sy ouerhuis in Stellenbosch gegaan.

Hy was blykbaar baie bemind in die familie want telkemale is hy deur sy broers en susters as getuie by die doop van hulle kinders benoem. Sy jonger broer, Joachim, se seun Joachim (b2c7d1) verbind sy naam met die van Hermanus vir sy oudste seun en van hier af word die stamnaam Joachim Hermanus (b2c7d1e5).

Op 3 Maart 1803 het hy ’n testament laat opstel en daarin benoem hy sy vader, sy broers en susters uit die eerste huwelik van sy vader as sy erfgename. (KAB, Stel. 18/21 Nr. 64) Die boedelrekening kon, egter nie gevind word nie.


Algemene Notas (Vrou)

Sy is gedurende 1744 gedoop en is op 13 Maart 1790, vermoedelik op die plaas "De Wagenmakershoogte" in die Kou Bokkeveld oorlede. (Sterfregister, Tulbagh.)

Haar grootvader was Franz Joosten van Lippstadt, Duitsland wat in 1693 as soldaat na die Kaap gekom het. In 1699 het hy vryburger geword en in 1706 het hy met Maria Mouton, dogter van Jacques Mouton getroud. ’n Seun Jacob (geb. 1710) trou op 11 Oktober 1739 met Magdalena Rooij en Anna Maria word uit die huwelik gebore.

Anna Maria was die tweede eggenoot van Johannes Esterhuyzen en uit die twee huwelike van laasgenoemde was daar 17 kinders gebore. Of Hermanus verantwoordelikheid vir die wat nog minderjarig was, aanvaar het, kon nie vasgestel word nie. (Sien J. H. Redelinghuys - Die Afrikaner-Familienaamboek - bl. 81. vir die name van die kinders.)

Anna Maria se eerste eggenoot was Johannes Esterhuyzen, se broer, Hermanus Esterhuyzen was met Anna Elizabeth Scholtz (b2c1), Hermanus Scholtz se suster met getroud.

Uit die huwelik tussen Hermanus en die weduwee Anna Maria Joosten is geen kinders gebore nie.




Bronne


1 South African Genealogies Vol 4 J - K, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 4 J - K (HSRC, Pretoria, 1992), pg 33. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1491 5.

2 Sterftekennis van ouer, TAB 8896/59. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 29 Aug 2009

3 SAG1, Dr. J.A. Heese en Dr. R.T.J. Lombard, Suid-frikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 3 Sep 2009. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Petrus Johannes Cilliers, gedoop 1 Aug 1784. Getroud op Stellenbosch op 7 Sep 1806 met Margaretha Magdalena Rossouw (Gabriël-dg), gebore 14 Jun 1790 en oorlede op Wellington op 29 Mei 1968. Moeder se van moet lees: Mulder
Getuies: Jan Arnoldus Cilliers is die oupa aan vaderskant van dopeling
Jaoba Petronella Muller se nooiensvan moet lees: Van Zyl getroud met Cornelius Meyer

Bevestiging kon nog nie verkry word nie, maar die doop het waarskynlik op Usakos plaasgevind wat in daardie tyd 'n wyk van die gemeente Otjiwarongo was. Usakos se gemeente is eers amptelik in 1945 gestig, volgens Dr. M. M. Nieuwoudt se boek, "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika", bl. 251.
Die boek, wat 'n proefskrif was van dr. Nieuwoudt vir sy doktorale graad aan die Universiteit van Stellenosch, is in 1979 deur die Ned. Geref. Kerk in S. W. A., Windhoek uitgegee.

4 1 - eSAGI - V5.08, Rinken, Lucas, 1 - eSAGI - V5.08.

5 Die stamouers Coetzee en nageslagte, Coetzee, N.A, Die stamouers Coetzee en nageslagte (1979), pg 275.

6 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 367.

7 International Genealogical Index, South Africa, Church of Jesus Christ of Latter Day Saints, International Genealogical Index, South Africa.

8 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 6/2 June 1797 - Sept 1821.

9 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 280.

10 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 6/2.

11 South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy, Heese, J.A. (ed. GISA), South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy (Stellenbosch, GISA, 2008), pg 514. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 10: 0-7972-1176-4.

12 South African Genealogies Vol 3 H - I, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 3 H - I (HSRC, Pretoria, 1992), pg 52. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1452 7.

13 van Wyk CD, van Wyk CD.

14 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 1154.

15 Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955, Redelinghuys, J.H, Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955 (Publisitas, Cape Town. 1954), pg 81.

16 Eeufees-Gedenkboek van die Ned. Geref. Kerk, Sutherland 1855 - 1955, Hopkins, Ds. H.C, Eeufees-Gedenkboek van die Ned. Geref. Kerk, Sutherland 1855 - 1955, pg 10.

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia