Die Cilliers-Stamboom




Hermanus Jurgens Steyn en Marha Carolina Steyn



Man Hermanus Jurgens STEYN [1282]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1282
        Huwelik:  -  [MRIN:469]




Vrou Marha Carolina STEYN [1283]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1283



Kinders
1 M Marthinus Johannes Jurgens STEYN [1280]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1280
           Gade: Martha Sophia BARNARD [1281] (      -      )
            Huw:  [MRIN:468]




Algemene Notas (Man)

Inligting verkry van skoondogter, Jacobus Johannes Steyn


Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry van skoondogter, Jacobus Johannes Steyn


Algemene Notas vir Kind Marthinus Johannes Jurgens STEYN [1280]

Inligting verkry van skoondogter, Jacobus Johannes Steyn


Catherina/ Katharina Maria Helena/ Magdalena Stighlingh



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Catherina/ Katharina Maria Helena/ Magdalena STIGHLINGH [975]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 975



Kinders

Algemene Notas (Vrou)

Inligting verkry op 27 Aug 2009 van genealogiese navorser, Carol Churchil (kleindogter)


Jan Andries Stockenstrom en Anna Marijna Swart



Man Jan Andries STOCKENSTROM [16626]

         Gebore: Ca. 1690
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1446
        Huwelik: Ca. 1725 -  [MRIN:686]




Vrou Anna Marijna SWART [1389] 1 2 3 4

          Alias: Anna Maria  Swart
         Gebore: Ca. 1690 - Stockholm, Sweden
         Gedoop: 
        Oorlede: 1732
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1389

     Ander Gade: Joachim SCHOLTZ [1386] (Ca. 1690-1738) 1 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 - 3 Aug 1727 - Dutch Reformed Church, Paarl [MRIN:499] 28

     Ander Gade: Martin MECKLENBURG [1390] (Ca. 1700-1717) - 22 Mei 1712 - Cape Town [MRIN:684]

     Ander Gade: Carel STRANG [1391] (Ca. 1700-      ) - 4 Aug 1720 [MRIN:685]

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Alt. Geboorte 5, Ca. 1690 - Gothenburg



Kinders

Algemene Notas (Vrou)

C.C. de Villiers -"Oude Kaapsche Familiën" gee die naam aan as Anna Marijna. Sy is nie in Suid-Afrika gebore nie maar wel in Swede en is van Stockholm afkomstig en die doopsertifikaat kan dus nie nagegaan word vir die regte naam nie. In die verbeterde uitgawe van "Oude Kaapsche Familiën" gebruik Pama die naam Anna Maria, - op welke gronde hy dit doen is nie duidelik nie. Hoge in "Personalia" asook Malherbe in "Driehonderd Jaar Nasiebou" gee albei die naam as Anna Maria aan.

Onder welke omstandighede sy aan die Kaap gekom het is nog nie vasgestel nie. Sy moes voor die jaar 1712 al in die Kaap gewees het, want in daardie jaar is sy met Martin Mecklenburg, van Köningsberg afkomstig, op 22 Mei te Kaapstad getroud. Uit hierdie huwelik is geen kinders gebore nie. (Hoge - Personalia) Mecklenburg se afsterwe is nog nie vasgestel nie.

Sy is weer in die huwelik bevestig op 4 Augustus 1720 met Carl Strang, ’n mede Sweed afkomstig van Götenberg in Swede. Drie kinders (dogters) is uit hierdie huwelik gebore.

1. Maria Strang - ongeveer 1719.
2. Christina Strang - gedoop te Kaapstad op 14 September 1721.
3. Sophia Strang - gedoop te Stellenbosch op 26 September 1723.

Hoge in "Personalia" meld ’n dogter met die naam "Maria" gebore 10 Sept 1719 onder die naam Stoote Heinrich Raesen, ook genaamd Raesenen of Roosen - dus voordat sy met Carl Strang getroud was. Die eerste dogter hierbo genoem t.w. Maria Strang, blyk as na geboortedatums gekyk word dieselfde te wees as Maria Raesen en dus nie Maria Strang nie. Die huweliksertifikaat tussen haar en Raesen kon nog nie vasgestel word nie. Hulle was altwee Swede en hoogs moontlik het die huwelik in die Lutherane Kerk plaasgevind en daardie registers is nog nie nagesien nie.

Uit haar huwelik met Joachim Scholtz is twee seuns gebore. In hierdie tyd het altwee van hulle aan die Lutherse Kerk behoort maar die huwelik het wel in die N.G. Kerk te Paarl op 3 Augustus 1727 plaasgevind. Sy is in 1732 oorlede. (Boedel rekening Nr. 83 van 1734 gedateer 8 Desember 1734. MOOC 13 /2 KAB).

SAG Vol. 11 bladsy 46 gee haar sterfdatum aan as 18 9 1811 dit so haar 121 jaar oud gemaak het. Ek dink hier is ’n fout.


Johannes Jacobus "Jannie" Van Der Merwe en Susanna Stofberg



Man Johannes Jacobus "Jannie" VAN DER MERWE [762]




         Gebore: 28 Jan 1877
         Gedoop: 19 Feb 1877 - Ceres
        Oorlede: 16 Jun 1954
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 762


          Vader: Gerrit Johannes VAN DER MERWE [110] (1851-1909)
         Moeder: Elizabeth Hendrina  (Ouma Betta en ook Tant Betta Tafelberg) MOLLER [111] (1855-1925)


        Huwelik: Ca. 1908 -  [MRIN:208]

     Ander Gade: Maria Magdalena "Molly" CONRADIE [766] (1881-1972) - 1 Jun 1915 - Ceres [MRIN:210]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep, Sendeling




Vrou Susanna STOFBERG [763]

         Gebore: Ca. 1880 - Rawsonville
         Gedoop: 
        Oorlede: 4 Mei 1914
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 763


          Vader: Hendrik Christoffel STOFBERG [764] (      -      )
         Moeder: Hester Gertruida BOTHA [765] (      -      )





Kinders

Geboortenotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Doopnotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Sterftenotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 540


Algemene Notas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Geboortenotas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Sterftenotas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538
Sterf op ouderdom 34 jaar 6 maande


Algemene Notas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


NN Stoltz en Elizabeth Magdalena Stoltz Van Der Westhuizen



Man NN STOLTZ [789]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
            AFN: C6ML-07
   Gebruiker-ID: 789
        Huwelik:  -  [MRIN:221]




Vrou Elizabeth Magdalena Stoltz VAN DER WESTHUIZEN [787]

         Gebore: 30 Sep 1851 - Pretoria
         Gedoop: 
        Oorlede: 6 Aug 1937 - Pretoria
        Begrawe:  - Kerkstraat Begrafplaas, Pretoria
            AFN: 3DKM-55
   Gebruiker-ID: 787

     Ander Gade: Willem Jacobus SMIT [786] (1842-1901) -  [MRIN:219]

     Ander Gade: NN MARIAS [788] (      -      ) -  [MRIN:220]



Kinders

Algemene Notas (Man)

Uit Family Search Ancestral File v4.19


Geboortenotas (Vrou)

Uit Family Search Ancestral File v4.19
Begrafplaas CD eGGSA, Uitgawe no. 6


Sterftenotas (Vrou)

Uit Family Search Ancestral File v4.19
Begrafplaas CD eGGSA, Uitgawe no. 6


Begrafnisnotas (Vrou)

Begrafplaas CD eGGSA, Uitgawe no. 6


Algemene Notas (Vrou)

Uit Family Search Ancestral File v4.19
Begrafplaas CD van eGGSA Uitgawe no. 6


Carel Strang en Anna Marijna Swart



Man Carel STRANG [1391]

         Gebore: Ca. 1700 - Gothenburg, Sweden
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1391
        Huwelik: 4 Aug 1720 -  [MRIN:685]




Vrou Anna Marijna SWART [1389] 1 2 3 4

          Alias: Anna Maria  Swart
         Gebore: Ca. 1690 - Stockholm, Sweden
         Gedoop: 
        Oorlede: 1732
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1389

     Ander Gade: Joachim SCHOLTZ [1386] (Ca. 1690-1738) 1 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 - 3 Aug 1727 - Dutch Reformed Church, Paarl [MRIN:499] 28

     Ander Gade: Martin MECKLENBURG [1390] (Ca. 1700-1717) - 22 Mei 1712 - Cape Town [MRIN:684]

     Ander Gade: Jan Andries STOCKENSTROM [16626] (Ca. 1690-      ) - Ca. 1725 [MRIN:686]

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Alt. Geboorte 5, Ca. 1690 - Gothenburg



Kinders

Algemene Notas (Vrou)

C.C. de Villiers -"Oude Kaapsche Familiën" gee die naam aan as Anna Marijna. Sy is nie in Suid-Afrika gebore nie maar wel in Swede en is van Stockholm afkomstig en die doopsertifikaat kan dus nie nagegaan word vir die regte naam nie. In die verbeterde uitgawe van "Oude Kaapsche Familiën" gebruik Pama die naam Anna Maria, - op welke gronde hy dit doen is nie duidelik nie. Hoge in "Personalia" asook Malherbe in "Driehonderd Jaar Nasiebou" gee albei die naam as Anna Maria aan.

Onder welke omstandighede sy aan die Kaap gekom het is nog nie vasgestel nie. Sy moes voor die jaar 1712 al in die Kaap gewees het, want in daardie jaar is sy met Martin Mecklenburg, van Köningsberg afkomstig, op 22 Mei te Kaapstad getroud. Uit hierdie huwelik is geen kinders gebore nie. (Hoge - Personalia) Mecklenburg se afsterwe is nog nie vasgestel nie.

Sy is weer in die huwelik bevestig op 4 Augustus 1720 met Carl Strang, ’n mede Sweed afkomstig van Götenberg in Swede. Drie kinders (dogters) is uit hierdie huwelik gebore.

1. Maria Strang - ongeveer 1719.
2. Christina Strang - gedoop te Kaapstad op 14 September 1721.
3. Sophia Strang - gedoop te Stellenbosch op 26 September 1723.

Hoge in "Personalia" meld ’n dogter met die naam "Maria" gebore 10 Sept 1719 onder die naam Stoote Heinrich Raesen, ook genaamd Raesenen of Roosen - dus voordat sy met Carl Strang getroud was. Die eerste dogter hierbo genoem t.w. Maria Strang, blyk as na geboortedatums gekyk word dieselfde te wees as Maria Raesen en dus nie Maria Strang nie. Die huweliksertifikaat tussen haar en Raesen kon nog nie vasgestel word nie. Hulle was altwee Swede en hoogs moontlik het die huwelik in die Lutherane Kerk plaasgevind en daardie registers is nog nie nagesien nie.

Uit haar huwelik met Joachim Scholtz is twee seuns gebore. In hierdie tyd het altwee van hulle aan die Lutherse Kerk behoort maar die huwelik het wel in die N.G. Kerk te Paarl op 3 Augustus 1727 plaasgevind. Sy is in 1732 oorlede. (Boedel rekening Nr. 83 van 1734 gedateer 8 Desember 1734. MOOC 13 /2 KAB).

SAG Vol. 11 bladsy 46 gee haar sterfdatum aan as 18 9 1811 dit so haar 121 jaar oud gemaak het. Ek dink hier is ’n fout.


Notas (Huwelik)

Drie kinders is uit hierdie, Maria se tweede huwelik gebore. Maria, Christina en Sophia Strang.

Hoge in "Personalia" meld ’n dogter met die naam Maria gebore 10 September 1719 onder die naam van Stoote Heinrich Raesen, ook genaamd Raesenen of Roosen - dus voordat sy met Carl Strang getroud was. Die eerste dogter hierbo genoem t.w. Maria Strang, blyk as na die geboortedatum gekyk word dieselfde te wees as Maria Raesen en dus nie Maria Strang nie. Die huweliksertifikaat tussen haar en Raesen kon nog nie vasgestel word nie. Hulle was twee Swede en hoogs waarskynlik het die huwelik in die Lutherse Kerk plaasgevind.


Dirk Adrian Hendrik Swart



Man Dirk Adrian Hendrik SWART [1310] 29

         Gebore: 1 Jun 1903 - Buffeljachtsfontein, Distr. Calitzdorp 30
         Gedoop: 27 Aug 1903 - Calitzdorp
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1310




Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Dirk Adrian Hendrik Swart



Man Dirk Adrian Hendrik SWART [977] 29

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 977
        Huwelik:  -  [MRIN:350]




Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Emmerentia Cornelia Swart



Man

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 




Vrou Emmerentia Cornelia SWART [1311] 29

         Gebore: 26 Okt 1905 - Uitvlugt, Distr. Calitzdorp 30
         Gedoop: 25 Feb 1906 - Calitzdorp
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1311



Kinders


Johannes Karel Swart



Man Johannes Karel SWART [979] 29

         Gebore: 17 Jan 1899 - Buffeljachtsfontein, Distr. Calitzdorp 30
         Gedoop: 16 Apr 1899 - Calitzdorp
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 979




Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders




Bronne


1 1 - eSAGI - V5.08, Rinken, Lucas, 1 - eSAGI - V5.08.

2 Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806, Hoge, Dr. J, Archives year book for South African History, 1946. Personalia of the Germans at the Cape. 1652 - 1806 (Cape Times for the Government Printer, Cape Town).

3 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959).

4 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 83/1734 (13/2).

5 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny, Heese, J.A. (ed. GISA), 1 - South African Genealogies Vol 11 Scho - Sny (Stellenbosch, GISA, 200), pg 46. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0-7972-1031-8.

6 Afrikaanse Familiename, Nienaber, G S, Afrikaanse Familiename (A. A. Balkema / Cape Town / Amsterdam, 1955), pg 24 & 55.

7 Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table, Mossop, Dr. E. E, Archives year book for South African History, 1947. Lives of the Krugers told in a revised Genealogical Table.

8 Bureau of Heraldry, Bureau of Heraldry, Ref H4/2/4S.

9 Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families, Hoge, dr. J, Bydraes tot die Genealogie van ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema / Amsterdam, 1958), pg 30.

10 Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens, Grobbelaar, Pieter W, Die Afrikaner en sy Kultuur, Deel IV. Families Familiename en Familiewapens (Tafelberg), pg 183.

11 Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955, Redelinghuys, J.H, Die Afrikaner-Familienaamboek - Personalia 1955 (Publisitas, Cape Town. 1954), pg 244.

12 Die Brandwag, Die Brandwag, 13 December 1946.

13 Die Geskiedenis van Malmesbury, Die Geskiedenis van Malmesbury.

14 Die Groot Afrikaanse Familienaamboek, Pama, C, Die Groot Afrikaanse Familienaamboek (Human and Rousseau, Cape Town, 1983), pg 291.

15 Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families, Pama, C, Die Wapens van die Ou Afrikaanse Families (A.A. Balkema, Cape Town, 1959), pg 86 & 131.

16 Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk, Malherbe, dr. D.F. du Toit, Driehonderd jaar Nasiebou. Stamouers van die Afrikanervolk (Tegniek, Stellenbosch, July 1959), pg 191.

17 Family Register of the South African Nation, Malherbe, D.F. Du Toit, Family Register of the South African Nation (Tegniek, Stellenbosch, 1966
), pg 904.

18 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 855.

19 Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry, Pama, C, Heraldry of South African Surnames, Coats of arms, crests and ancestry (Balkema, A.A. Cape Town. 1972), pg 260.

20 Huisgenoot, Huisgenoot, 1 Febuarie 1953 bl 45. Wat beteken die naam? Piketberg Dr. P.J. Nienaber.

21 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 17/1739 (13/4).

22 Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966, Smit, ds. A.P. & van der Merwe, Ons Kerk in die Bo-Olfantsrivier, Citrusdal, 1716 - 1966.

23 Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename, Krige, J.D.A, Oorsprong en Betekenis van Nederlandse en Duitse Familiename (J. L. van Schaik, Pretoria. 1934), pg 89.

24 So the High Road, Burman, Jose, So the High Road.

25 South African Surnames, Rosenthal, Eric, South African Surnames (Howard Timmins, Cape Town, 1965), pg 132.

26 The Old Houses of the Cape, Fransen, Hans. Cook, Mary, The Old Houses of the Cape, pg 16.

27 The Pictorial History of South Africa, Aldrige, Brian, The Pictorial History of South Africa (C. Struik (Pty) Ltd. Cape Town. 1973).

28 Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875), Huweliksregister, Drakenstein (tot 1875).

29 Graf Aangetek. Datum: 10 Sep 2009.

30 CALITZDORP DOOPREGISTERS, DOOPREGISTER VAN DE NED GEREF KERK, CALITZDORP: 1873 - 1948 (NED. GEREF. KERK CALITZDORP).

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia