Die Cilliers-Stamboom




Carel Petrus "Callie" Van Der Merwe en Sara Johanna Wilhelmina "Sarie" Herbst



Man Carel Petrus "Callie" VAN DER MERWE [760]




         Gebore: 30 Jan 1875
         Gedoop: 4 Apr 1875 - Ceres
        Oorlede: 28 Mar 1940 - Hospitaal op Ceres
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 760


          Vader: Gerrit Johannes VAN DER MERWE [110] (1851-1909)
         Moeder: Elizabeth Hendrina  (Ouma Betta en ook Tant Betta Tafelberg) MOLLER [111] (1855-1925)


        Huwelik: Ca. 1903 -  [MRIN:207]




Vrou Sara Johanna Wilhelmina "Sarie" HERBST [761]

         Gebore: 16 Feb 1883
         Gedoop: 
        Oorlede: 16 Nov 1933 - Plaas Kraaifontein, Koue Bokkeveld, Ceres
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 761



Kinders

Geboortenotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Doopnotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Sterftenotas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Algemene Notas (Man)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Geboortenotas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Doopnotas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Algemene Notas (Vrou)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Notas (Huwelik)

Die Van der Merwe-Stamboek deur Janet Melville, bl 538


Pierre Simon en Elisabeth Le Herle



Man Pierre SIMON [1261]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1261
        Huwelik: 2 Mei 1700 - Delft [MRIN:462]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Huwelikslisensie, 2 Mei 1700 - Delft




Vrou Elisabeth Le HERLE [1262]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1262

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Huwelikslisensie, 2 Mei 1700 - Delft



Kinders
1 M Pierre SIMON [1260]

          Alias: Pieter Sijmen, Sijmen Pierre
         Gebore: 23 Mei 1704 - Rotterdam
         Gedoop: 25 Mei 1704 - Rotterdam
        Oorlede: 
        Begrawe: 18 Jun 1771 - Rotterdam
   Gebruiker-ID: 1260
           Gade: Anne Elisabeth COUVRET [1198] (1699-1730)
            Huw: 4 Mei 1727 - Rotterdam [MRIN:444]



2 M Jean SIMON [1263]

         Gebore: 
         Gedoop: 29 Des 1706 - Rotterdam
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1263



3 M Jacob SIMON [1265]

         Gebore: 
         Gedoop: 29 Sep 1709 - Rotterdam
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1265




Algemene Notas (Man)


Zij (de ouders) waren getuigen bij de doop van Anne Elisabeth Couvret in Delft, dochter van Paul Couvret en Anna Valette


Algemene Notas vir Kind Pierre SIMON [1260]

Dopeling Pierre Vader Pierre Simon Moeder Elisabeth le Herle Getuige Jacob Simon le Herle Plaats Rotterdam Datum doop 25-05-1704 Geboortedatum 23-05-1704 Bron DTB Rotterdam inv. 38 Doop Waals
*(getuige Jacob Simon is zijn broer)

Bruidegom Pierre Simon weduwnaar van, Rotterdam Bruid Marie Tissandier van Schiedam Plaats Rotterdam Datum trouwen 26-04-1734 Bron DTB Rotterdam Trouw Waals , index nummer nr. 112

Dopeling Jacob Simon Vader Pierre Simon Moeder Marie Tissantier Getuige Pierre Simon Jeanne Tissantier Plaats Rotterdam Datum doop 05-06-1735 Geboortedatum 01-06-1735

Dopeling Marie Simon Vader Pierre Simon Moeder Marie Tissantier Plaats Rotterdam Datum doop 05-02-1741 Geboortedatum 28-01-1741 Opmerkingen getuigen : de vader en moeder zelf Bron DTB Rotterdam inv. 38 Doop Waals

Overledene Pieter Simon Man van Maria Disantje Plaats Rotterdam Datum begraven 18-06-1771 Opmerkingen overledene liet na 1 meerderjarig kind; op't Rosant. Bron DTB Rotterdam inv. 44 Begraven


Alexander Jacobus Heyns en Anna Margaretha Johanna Maria Steenkamp



Man Alexander Jacobus HEYNS [121]

         Gebore: 19 Aug 1830
         Gedoop: 
        Oorlede: 31 Jan 1902 - Griekwastad 1
        Begrawe: Feb 1902 - Griekwastad
   Gebruiker-ID: 121
        Huwelik:  -  [MRIN:41]




Vrou Anna Margaretha Johanna Maria STEENKAMP [122]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 122



Kinders
1 V Maria Margaretha Magdalena HEYNS [36]




         Gebore: 8 Aug 1857 - Hopetown, , Cape Province, South Africa 2
         Gedoop: 24 Jan 1858 - Hopetown, , Cape Province, South Africa 2
        Oorlede: 14 Jul 1940 - Swartpan, Koegasputs, distr. Hay 3 4
        Begrawe: 
            AFN: F84X-WW
   Gebruiker-ID: 36
           Gade: Christiaan Johannes CILLIERS [35] (1850-1929) 5 6 7
            Huw: 29 Apr 1872 - Hopetown [MRIN:9]



2 M Johannes Jacobus HEYNS [177]

         Gebore: 4 Mei 1858
         Gedoop: 18 Jul 1858 - Hopetown 8
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 177



3 M Nicholaas Albertus HEYNS [329]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 329




Geboortenotas (Man)

Terugegewerk vanaf ouderdom van sterfte nl 71 jaar 5 maande en 12 dae op 31 Jan 1902.

Inskrwying in Register vir Sterfte-inskrywings van Griekwastad in die Nasionale Argief Kaapstad -verwysing no 5 ingedien op 31 Jan 1902 deur J.F. Wüstenhoff.

Oorsaak van dood aangegee as: Dicease of liver dropsy and exhaustion


Johannes Jacobus Heyns



Man Johannes Jacobus HEYNS [177]

         Gebore: 4 Mei 1858
         Gedoop: 18 Jul 1858 - Hopetown 8
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 177


          Vader: Alexander Jacobus HEYNS [121] (1830-1902)
         Moeder: Anna Margaretha Johanna Maria STEENKAMP [122] (      -      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Nicholaas Albertus Heyns



Man Nicholaas Albertus HEYNS [329]

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 329


          Vader: Alexander Jacobus HEYNS [121] (1830-1902)
         Moeder: Anna Margaretha Johanna Maria STEENKAMP [122] (      -      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Pieter Jacobs en Anna Elizabeth Hugo



Man Pieter JACOBS [2042]

         Gebore: Voor 7 Nov 1745
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1415


          Vader: Pieter JACOBS [1932] (Voor 1703-      ) 9
         Moeder: Anna FOURIE [1406] (Voor 1718-      )


        Huwelik: 9 Okt 1796 -  [MRIN:1367]

     Ander Gade: Machteld JORDAAN [2043] (Voor 1753-      ) - 2 Jun 1776 [MRIN:1366]




Vrou Anna Elizabeth HUGO [2045]

         Gebore: Voor 2 Okt 1762
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1417



Kinders


Nikos Elmar Huijgen



Man Nikos Elmar HUIJGEN [1238]

         Gebore: 6 Okt 1988 - Amsterdam
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1238


          Vader: Fremer Aldemar HUIJGEN [1237] (1956-      )
         Moeder: Ellen COUVRET [1232] (1952-      )






Vrou

         Gebore: 
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 



Kinders


Pieter Van Der Merwe en Anna Jacobs



Man Pieter VAN DER MERWE [2002] 10

         Gebore: Voor 1 Mei 1735
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1411
        Huwelik: 15 Apr 1759 -  [MRIN:1346]




Vrou Anna JACOBS [2001] 10

         Gebore: Voor 12 Jul 1739
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1410


          Vader: Pieter JACOBS [1932] (Voor 1703-      ) 9
         Moeder: Anna FOURIE [1406] (Voor 1718-      )





Kinders


Joachim Scholtz en Anna Johanna Francina Jacobs



Man Joachim SCHOLTZ [1379] 11 12 13 14 15 16 17 18 19

         Gebore: Voor 15 Mar 1761 - Rogge Cloof, Roggeveld, Tulbagh
         Gedoop: 
        Oorlede: 16 Des 1805 - Stellenbosch
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1379


          Vader: Jan Joachim SCHOLTZ [1385] (1730-1804) 11 13 20 21 22 23 24
         Moeder: Catharina Elizabeth VAN WYK [1397] (Voor 1730-1777) 11 24 25


        Huwelik: 9 Okt 1796 -  [MRIN:493]

     Ander Gade: Catharina Elizabeth VAN DER MERWE [1400] (Voor 1764-Ca. 1795) 26 - 22 Apr 1781 - Tulbagh [MRIN:492]

Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep - Burgher And Road Maker

• Farm - Stellenbosch

• ID No. - C-2

• Doop, 15 Mar 1761 - Tulbagh (Roodezand)




Vrou Anna Johanna Francina JACOBS [1401]

         Gebore: Voor 10 Aug 1777
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1401


          Vader: Daniël JACOBS [1404] (Voor 1747-      )
         Moeder: Martha Francina ERASMUS [1405] (Voor 1757-      )



     Ander Gade: Christoffel Francois SNYMAN [16852] (Voor 1773-      ) - 30 Nov 1806 - Tulbagh [MRIN:708]

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Doop, 10 Aug 1777 - Paarl



Kinders
1 M Daniël Johannes Jacobus SCHOLTZ [12160] 13 15

          Alias: David Johannes Jacobus  Scholtz  13
         Gebore: Voor 11 Des 1801 - Beaufort West District
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1444
           Gade: Catharina Elizabeth SNYDERS [2075] (1800-      )
            Huw: 16 Sep 1821 - Worcester [MRIN:944]. (Death of one spouse)



2 M Gerhardus Wilhelmus Joachim SCHOLTZ [1380] 28

          Alias: Gerhardus Wilhelmus Jacobus  Scholtz  13 27
         Gebore: 3 Nov 1805 - Stellenbosch
         Gedoop: 
        Oorlede: 2 Jan 1856 - Loxton, Victoria West
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1380
           Gade: Rachel Maria Catharina VAN ZYL [1381] (1811-      ) 28
            Huw: 29 Okt 1826 - Worcester [MRIN:494]




Algemene Notas (Man)

Joachim is bes moontlik gebore op die plaas Rogge Kloof in die Roggeveld waar sy vader toe woonagtig was. Later het sy vader hom in die Bokkeveld gevestig en dit was tydens hul verblyf hier dat hy op 19-jarige leeftyd Belydenis van Geloof afgelê het in die jaar 1780, in die gemeente Tulbagh. Die volgende jaar het hy in die huwelik getree. Waar hy en sy gade hulle aanvanklik gevestig het is nie duidelik nie. In 1783 word hul eerste kind te Kaapstad gedoop maar daar word aangeteken dat die ouers in die gemeente Tulbagh woonagtig was. Op die kind se eie sterfkennis, baie jare later word vermeld dat die ouers met die geboorte van die kind in die distrik Worcester, woonagtig was.

Op 24 Junie 1785 word die weiregte van die plaas genaamd "De Elandsberg, achter die Roggeveld aan die Rietrivier" aan hom toe geken. (R.L.R. 34.1 bl. 29) Elandsberg lê op die punt waar die huidige pad tussen Sutherland en Fraserburg oor die Rietrivier gaan. Blykbaar het hy ’n ander plaas ook gebruik want op 3 Junie 1787 (R.L.R. 25/- bl. 153) word aangegee dat hy Elandsfontein alreeds verlaat het.

In 1786 word die tweede kind, ’n dogter, gebore en die doop vind te Stellenbosch plaas, blykbaar omdat die kind se grootvader toe in Stellenbosch woonagtig was. Die woonplaas van die ouers word nie vermeld nie.
Op 28 Februarie 1786 (R.L.R. 34/2 bl. ?) ontvang hy die plaas Eende Kuijl aan die Rietrivier as woonplek en op 16 Desember 1789 was hy nog daar woonagtig. Met die doop van die dogter was hulle dus waarskynlik hier woonagtig. (Eende Kuijl is 8 km stroomaf langs die Rietrivier vanaf Elandsberg - m.a.w. na die noorde toe.)

Op 25 Oktober 1759 word die plaas "Baviaansdrift" aan Gerrit van Wyk, Arij se seun, toegeken. In Desember 1778 kla hy dat die Boesmans hom van die plaas verdryf het. Op 13 Julie 1787 word dit aan Joachim toegeken. In Julie 1790 was hy nog daar. (R.L.R. 36/2 bl. 240 en R.L.R. 15/2 bl. 264) Hy moes dus die twee plase gelyktydig gebruik het. Baviaansdrift is 20 km noord van Eendekuil af en is ook aan die Rietrivier geleë.

In die jaar 1790 word die weiregte van die plaas "Sauraansdrift, achter op die Roggeveld aan die Rietrivier" ook aan hom toegeken. Blykbaar moes hy een van die ander plase verlaat het. In tussen het hy ook ’n erf in Stellenbosch gekoop en ’n huis daarop laat bou en op 23 Junie 1789 het hy ’n verband teen die erf en huis laat registreer. (KAB, Stel. Reg.)

Ongeveer 1795 het sy gade hom ontval en in 1796 het hy weer in die huwelik getree met Anna Johanna Francina Jacobs. Waar hulle hul gevestig het is nie duidelik nie, maar later het hy hom na die omgewing van Ceres begewe en wel as padmaker.

In die boek, "So High the Road - Mountain Passes of the Western Cape" van Jose Burman. Human Rousseau, Cape Town, 1963 - bl. 12 staan:- "By 1795 transportation in the remote areas of the Cape had assumed impossible proportions. Thus the inhabitants of the cold Bokkeveld were cut off by two ranges of mountains from the nearest town Tulbagh. It was true that Mostert's Hoek provided a route through the ore chain of mountain, but even this hazardous road lay many miles from Tulbagh and to reach it involved the farmer in a long roundabout trek." (Mitchell's Pass)

"So when an enterprising farmer named Pienaar took it upon himself to build a pass over the Schurfteberg en Witzenberg mountains direct to Tulbagh, there was widespread rejoicing."

Pienaar is later vermoor deur een van die groepe skelms wat hulle in hierdie onbegaanbare omgewing skuil gehou het. In 1786 het die Landdros en Heemrade van Tulbagh gevra vir die dienste van ’n "klipbreker" om die moeilike pad tussen die Bokkeveld en die land van Waveren in orde te hou, Joachim het hierdie werk aanvaar.

Burman meld verder:- "At the point where the Schurfteberg Pass enters the Agter Witzenberg there used to be a toll-gate, and in 1804 the toll-keeper was authorized to demand from every wagon the staggering sum of a rix-dollar and a half. Like the other tolls at the Cape, this one was farmed out, so that the toll-keeper did the minimum repairs possible".

Op 13 Februarie 1805 het die Landdros en Heemrade van Tulbagh gekla oor die slegte toestand van die paaie in die omgewing en daar word besluit dat die padmaker daaroor aangeskryf moet word. (1/WOC - 1/1. Notule Landdros en Heemrade, Tulbagh 1804-1808.)

Lichtenstein het ook toe daardie pad gereis. Burman vermeld "Lichtenstein was no lover of tolls, but this toll-keeper, who was named Scholtz, seems to have aroused his special dislike. Apparently Scholtz was immensely fat and travelled round on a little wagon from which he would direct road repairs. Furthermore he had only one good eye, and wore a black patch over the other, giving him a real piratical air."

"Lichtenstein records with satisfaction that, some time later, Scholtz was finally caught stealing cattle from the wayfarers, but died before justice could be meted out to him."

Blykbaar is hierdie laaste stukke ’n nydige versinsel van Lichtenstein, want in alle registers van Landdroste en ander dokumente kan geen verwysing gevind word wat Lichtenstein se stelling kan staaf nie.

Sy tweede vrou, Anna Jacobs, is later weer getroud met Christoffel Francois Snyman.

Twee uittreksels uit "Die Vergete Grootpad deur Ceres en die Bokkeveld" saamgestel deur Dene Smuts en Paul Alberts.

bl. 35
Net daarna het ’n heeltemal andersoortige vallei gevolg. Dit was aan die voet van die Skurweberge, een van die groot bergreekse wat van die noorde af parallel met die Weskus loop...

As jy bo-op hierdie ongewone produk van die natuur staan, lyk die vallei daaronder somber en melancholies... Die vallei is ryk aan gras en lelieagtige plante en lyk baie na ’n Europese weiveld. In die middel van die vallei aan die voet van die berg staan die huis van veldkornet Hugo, waar ons oornag het. Die geboue hier is groter en stylvoller as die Roggeveld s’n: die balke, mure en grasdak getuig van beter vakmanskap. Die sitkamer het netjiese rakke, waarop huishoudelike gereedskap van glas en erdewerk ewe smaakvol gerangskik is en ’n mate van welvaart toon. Die maniere van die inwoners stem meer ooreen met die afronding van die Kaapse stadsbewoners as die reguit maar goedhartige eenvoud van hul landgenote in noordeliker dele van die kolonie.

bl. 37
Die volgende dag se uitputtende tog was een van die belangrikste onderwerpe van bespreking. Hulle het ons verseker dat dit een van die moeilikste en uitputtendste togte oor die berge in die hele kolonie was.
Onmiddellik onderkant die kloof waarmee ons die Skurweberge deur is, het ons ’n afgesonderde huis onder ’n oorhangende rots aangetref: dit is bewoon deur ene Scholtz, ’n padopsigter wat daar gestasioneer is om ’n riksdaalder en ’n half te kollekteer van elkeen wat oor die berg kom. Daarmee moes hy die pad in stand hou. Hierdie geld is in ’n distriksfonds inbetaal. Hy moes die pad herstel en is ook toegelaat om op die omliggende grond te boer. Omdat swaar winterreëns die steil afdraandes so erg beskadig, is herstelwerk byna onophoudelik in aanvraag.

Ons het uitgespan onder ’n paar eikebome, wat ook vir skadu om die huis gesorg het. Ons het ons tafels en banke uitgehaak en op die grond gaan sit om verversings te geniet. Die opsigter, of padmaker, soos hy in die landstreek genoem is, was een van die grootste en vetse mans wat ek ooit gesien het, en dit sou moeilik wees om ’n minder intelligente of onbevoegde mens in die hele kolonie te vind. Hy het ons verseker dat hy binne ’n paar jaar so vet geword het. Hy was voorheen maer. Hy is op sy padinspeksies in ’n klein waentjie rondgetrek, maar ’n slaaf moes oor die padwerkers toesig hou. Die bure het gekla oor sy swak werk en gesê dat die pad is voor ons aankoms herstel. Dit was twee jaar lank haas onbegaanbaar...

’n Gerug het die rondte gedoen dat Scholtz ander grotte gehad het waarvan net hy en sy slawe geweet het. Hier het hy die skape weggesteek wat hy met die hulp van sy slawe van slagterstroppe gesteel het.

Ongeveer ’n jaar later is Scholtz en al sy werkers aangekeer en meer as die helfte van hulle is aan roof skuldig bevind. Die slawe het gebieg dat hul meester die allerverskriklikste onwaarhede verkoop het, maar voordat hy skuldig bevind kon word is Scholtz in die tronk dood. Ek het hom as dokter in die tronk besoek. Met sy reusagtige lyf, sy een-oog gesig, sy geslepenheid en bedrog, sy neiging tot eensaamheid en sy afkeer van groente en alle vorm van plantkosse het die eienaar van die grotte aan die voet van die Skurweberge ’n sterk ooreenkoms met die monster Polifeem getoon.


Algemene Notas (Vrou)

Sy is op 10 Augustus 1777 te Paarl gedoop. Sy het Joachim oorleef en is op 30 November 1806 weer getroud en wel met Christoffel Francois Snyman. Waar en wanneer sy oorlede is kon nog nie vasgestel word nie.

Haar afstamming was soos volg:-

a1. Pierre Jacobs getroud met Susanna de Vos.
b2. Daniel Jacobs getroud met Louise Cordier.
c1. Pieter getroud 12 Augustus 1736 met Anna Fourie.
d5. David gedoop 17 September 1747, getroud met Martha Francina Erasmus.
e1. Anna Johanna Francina getroud met Joachim Scholtz en hertroud met Christoffel Francois Snyman.


Algemene Notas vir Kind Daniël Johannes Jacobus SCHOLTZ [12160]

Sy vader is oorlede toe hy slegs 4 jaar oud was. Sy moeder was toe te Stellenbosch woonagtig en is weer getroud op 30 November 1806 met Christoffel Francois Snyman. Sy stiefvader moes hom op die boerdery in die Bokkeveld toegelê het.

Soos hy volwassenheid verkry het, het hy hom op die veeboerdery toegelê en het later verhuis na die noordelike deel van die destydse Worcester distrik nl. die omgewing van Victoria-Wes. Hier het hy hom in 1821 in die huwelik begewe.

Nadat hulle ’n tydlank in die Bokkeveld woonagtig was het hulle noordwaarts getrek en het hulle in die latere distrik Beaufort-Wes gevestig.

Later vind ons sy dogter en haar gade by ’n huweliksgeleentheid en nog later by ’n doopgeleentheid aan die Onder-Rietrivier in 1854. Vanaf die Wes-Vrystaat is hulle (datum onbekend) na Wes-Transvaal en ons vind die familie weer in die omgewing van die latere Bloemhof en Wolmaransstad.

Vermoedelik het hy hom noordwaarts beweeg en is iewers in Wes-Transvaal oorlede.


Algemene Notas vir Kind Gerhardus Wilhelmus Joachim SCHOLTZ [1380]

Met die afsterwe van sy vader was sy moeder verwagtend en hy is kort daarna gebore. Sy moeder het in Stellenbosch gewoon. Later is sy moeder weer getroud en hulle is toe saam met haar nuwe eggenoot na die Bokkeveld.

Na sy eie huwelik het hy hom blykbaar op die boerdery toegelê en het hy hom in die Roggeveld, distrik Clanwilliam gaan vestig. Sy oudste kind is in die omgewing gebore. Later is hy verder noord en het hy na die omgewing van Loxton distrik Victoria-Wes verhuis.

Hier is hy op 50-jarige ouderdom op 8 Januarie 1856 oorlede.


Christoffel Francois Snyman en Anna Johanna Francina Jacobs



Man Christoffel Francois SNYMAN [16852]

         Gebore: Voor 10 Apr 1773
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1447
        Huwelik: 30 Nov 1806 - Tulbagh [MRIN:708]




Vrou Anna Johanna Francina JACOBS [1401]

         Gebore: Voor 10 Aug 1777
         Gedoop: 
        Oorlede: 
        Begrawe: 
   Gebruiker-ID: 1401


          Vader: Daniël JACOBS [1404] (Voor 1747-      )
         Moeder: Martha Francina ERASMUS [1405] (Voor 1757-      )



     Ander Gade: Joachim SCHOLTZ [1379] (Voor 1761-1805) 11 12 13 14 15 16 17 18 19 - 9 Okt 1796 [MRIN:493]

Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Doop, 10 Aug 1777 - Paarl



Kinders

Algemene Notas (Vrou)

Sy is op 10 Augustus 1777 te Paarl gedoop. Sy het Joachim oorleef en is op 30 November 1806 weer getroud en wel met Christoffel Francois Snyman. Waar en wanneer sy oorlede is kon nog nie vasgestel word nie.

Haar afstamming was soos volg:-

a1. Pierre Jacobs getroud met Susanna de Vos.
b2. Daniel Jacobs getroud met Louise Cordier.
c1. Pieter getroud 12 Augustus 1736 met Anna Fourie.
d5. David gedoop 17 September 1747, getroud met Martha Francina Erasmus.
e1. Anna Johanna Francina getroud met Joachim Scholtz en hertroud met Christoffel Francois Snyman.




Bronne


1 Sterfteregister, Departement van Binnelandse Sake, Sterfteregister Aangetek. Datum: 5 Okt 2008 ID: 121, Verwysing 5 nommer 31 Jan 1902. Bewaarplek: Staatsargief, Roelandstraat 72, Kaapstad, Wes-Kaap 2001, Suid-Afrika. Verwys. Datum: 5 Okt 2008

2 Filmrol KD47 Aliwal-Noord tot Jansenville 1856 - 1931, Doopregister van die Ned.Geref. Gemeente Hopetown vanaf 24 Jan? 1858 tot 19 Sep 1858 - inskrywing no 307. Bewaarplek: Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA), Banghoekstraat 15, , Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

3 Provinsiale Argief, Kaapstad, Departement van Binnelandse Sake, Sterfteregistegister, Sterfteregister HANC 1/1/8/6/4 nommer 139 ingedien op 13 Aug 1940. Verwys. Datum: 23 Febr. 2008 Naam van Oorledene: Martha Magdalena Heyns
Geboorteplek van oorledene: Hopetown
Nasionaliteit: Unieburger Ras: Blank
Ouderdom van oorledene: 85 jaar en 4 maande
Beroep: Pensionaris; huislike pligte
Waar woonagtig? Plaas Swartpan, distrik Hay, Griekwaland-Wes, Noord-Kaap
Waar begrawe: Plaas Witberg, distrik Hay, Griekwaland-Wes, Noord-Kaap
Huwelikstatus: Weduwee
Naam van eggenoot: Christiaan Johannes Cilliers
Plek van laaste huwelik: Hopetown
Datum van afsterwe: 16 Julie 1940
Plek waar persoon oorlede is: Swartpan, distrik Hay, Griekwaland-Wes, Noord-Kaap
Oorsaak van dood: Beroerte, 2 dae na aanval
Is nie-roernde bates van meer as 5oo pond nagelaat? Nee
Het die oorledene 'n geldige testament agter gelaat? Nee
Inskrywing gedateer 12 Augustus 1940 te Pardevlei. Getekend deur J H Schroeder (vrederegter).
Dood aangemeld deur N A Lubbe, volwasse verwant, teenwoordig tydens afsterwe
. Die plase Swartpan en Witberg het albei behoort aan haar broer, Nicholas Albertus Heyns.
N a Lubbe (Nicholas Albertus Lubbe, was die aangenome seun van N A Heyns en het die plaas Swartpan ge-erf na laasgenomde se dood.

4 Sterfte, Deprtement van Binnelandse Sake, Indeks tot Sterfteregister 1933 tot 1950 (Kaapse Argief HANC 1/1/8/6/4 No 139 bl 87 ingedien op 13 Augustus 1940) Aangetek. Datum: 22 Sep 2009, HANC 1/1/8/6/4 no 139 bl 87 in KAB. Bewaarplek: Staatsargief, Roelandstraat 72, Kaapstad, Wes-Kaap 2001, Suid-Afrika. Verwys. Datum: 22 Sep 2009. Sterfte-inskrywing
Naam van oorledene: Martha Magdalena Heyns
Geboorteplek van Oorledene: Hopetown
Nasionaliteit: Unieburger
Ras: Blank
Ouderdom van oorledene: 85 jaar en 4 maande
Beroep: Huislike pligte; Pensionaris
Waar woonatig: Plaas Swartpan, Koegasputs, distrik Hay
Huwelikstatus: Weduwee
Naam van eggenoot: Christiaan Johannes Cilliers
Ple3k van huwelik: Hopetown
Datum van afsterwe: 16 Julie 1940
Plek waar persoon oorlede is: Plaas Swartpan, Koegasputs, distrik Hay
Oorsaak van dood: Beroerte
Hor lank daarna nog gelewe: Twee dae
Waar begrawe: Plaas Witberg, Koegasputs, distrik Hay
Inskrywing in sterfteregister gedateer: 12 Auustus 1940 te Paardevlei
Geteken deur J.H. Schoeder (vrederegter) op 23 Augustus 1940
N A Lubbe, volwasse verwant, was teenwoordig by oorledene ten tyde van dood.

5 Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, C.C.de Villiers en C. Pama, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families (A A Balkema, Kaapstad en Rotterdam, 1981) Aangetek. Datum: 9 Jul 2008.

6 N G Kerk Agrief, Kaapstad, N G Kerk Agrief, Kaapstad, Doopregisters, Huweliksregisters, Lidmaatregisters
Doderigisters
Doopregisters
Huweliksregisters
Lidmaatregisters.

7 Genealogiese Publikasies (2), Heese, J A en Lombard, R T J(GISA, Suid-Afrikaanse Geslagsregisters (SAG), Genealogiese Publikasies (2).

8 Doopregister, N. G. Kerk, Hopetown, D Jan 1851 - 30 Jun 1858oopregister van die N. G. Gemeente Hopetown 24 (18 Jul 1858) Aangetek. Datum: 18 Jul 1858 ID: 3, GISA KD 47. Bewaarplek: Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA), Banghoekstraat 15, , Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika, Katalogusnommer:GISA KD 47. Verwys. Datum: 7 Okt 2008. Kind: Johannes Jacobus Heyns
Vader: Alexander acobus Heyns
Moeder: Anna Maragretha Johanna Maria Steenkamp
Getuies: Johannes Jacobus Steenkamp
Alida Conelia van Kraaijenburg
Jan Valentyn van de Merwe
Martha Catharina van der Merwe

Leraar: Ds. W. Mrray

9 South African Genealogies Vol 4 J - K, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 4 J - K (HSRC, Pretoria, 1992), pg 33. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1491 5.

10 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 557.

11 1 - eSAGI - V5.08, Rinken, Lucas, 1 - eSAGI - V5.08.

12 Die Vergete Grootpad deur Ceres en die Bokkeveld, Smuts, Dene and Alberts, Paul, Die Vergete Grootpad deur Ceres en die Bokkeveld (The Gallery Press
), pg 35 & 37.

13 International Genealogical Index, South Africa, Church of Jesus Christ of Latter Day Saints, International Genealogical Index, South Africa.

14 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 6/2 June 1797 - Sept 1821.

15 South African Genealogies Vol 4 J - K, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 4 J - K (HSRC, Pretoria, 1992), pg 34. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1491 5.

16 The Cape Argus, The Cape Argus, Saturday, March 16, 1963.

17 The Forgotten Highway through Ceres and the Bokkeveld, Smuts, Dene and Alberts, Paul, The Forgotten Highway through Ceres and the Bokkeveld (The Gallery Press
).

18 Travels in Southern Africa, Campbell, John, Travels in Southern Africa.

19 Travels in Southern Africa in the years 1803, 1804, 1805 and 1806, Lichtenstein, Henry, Travels in Southern Africa in the years 1803, 1804, 1805 and 1806 (The Van Riebeeck Society, Cape Town, 1928).

20 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 280.

21 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 6/2.

22 South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy, Heese, J.A. (ed. GISA), South African Genealogies Vol 16 Wa - Wy (Stellenbosch, GISA, 2008), pg 514. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 10: 0-7972-1176-4.

23 South African Genealogies Vol 3 H - I, Heese, J.A. and Lombard, R.T.J, South African Genealogies Vol 3 H - I (HSRC, Pretoria, 1992), pg 52. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7969 1452 7.

24 van Wyk CD, van Wyk CD.

25 Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 2 N - Z (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 1154.

26 Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M, de Villiers, C.C. & Pama C, Genealogies of Old South African Families Vol 1 A - M (A.A. Balkema / Cape Town / Rotterdam, 1981), pg 561.

27 Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, Masters Office and Orphan Chamber, Cape Town
, DN No. 3634/1856.

28 South African Genealogies Vol 17 X - Z, Heese, J.A. (ed. GISA), South African Genealogies Vol 17 X - Z (Stellenbosch, GISA, 2008), pg 292. Bewaarplek: Katalogusnommer:ISBN 0 7972 1216 7.

kolpunt  Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia