Elizabeth Christina Cornelia Cilliers
Man
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Vrou Elizabeth Christina Cornelia CILLIERS [931]
Gebore: 16 Des 1837 Gedoop: 29 Okt 1840 - Swellendam Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 931
Vader: Moeder: Petronella Johanna CILLIERS [930] (1814- )
Kinders
Geboortenotas (Vrou)
SAG1 bl 568
Volgens SAG1 bl 568 was die vader Jan Lodewyk Serfontein
Doopnotas (Vrou)
SAG1 bl 568
Algemene Notas (Vrou)
Elizabeth Maria Cilliers
Man
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Vrou Elizabeth Maria CILLIERS [576] 1
Gebore: 14 Apr 1830 1 Gedoop: 9 Mei 1830 - Paarl 1 Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 576
Vader: Petrus Carel CILLIERS [550] (1792-1860) 2 Moeder: Louisa Susanna HAUPTFLEISCH [551] (1794-1876) 2
Kinders
Geboortenotas (Vrou)
Suid-Afrikaanse Geslagregister Deel 1 (A-C), J A Heese en R T J Lombard, bl 564
Die van Cilliers word vireers deurgaans vir almal gebruik omdat ek tans net die data uit SAG Deel 1 oortik en daar nie onderskeid gemaak word tussen die verskillende spellings van Celliers, Cilliers en Cillie nie. Ek sal dit mettertyd weer deurwerk en waar ek oor die regte spelling beskik, dit regstel. Jy is ook welkom om my daarop attent te maak waarna ek dit sal regstel. Dankie. Jan Cilliers

Coenraad Johannes "Coenie" Westraad en Elsa Christina "Elsa" Cilliers
Man Coenraad Johannes "Coenie" WESTRAAD [75]
Gebore: 26 Sep 1944 - Knysna Gedoop: Oorlede: 6 Sep 2001 - Pretoria Begrawe: - Pretoria Gebruiker-ID: 75Huwelik: 21 Jan 1967 - East London [MRIN:24]
Vrou Elsa Christina "Elsa" CILLIERS [21]
Gebore: 18 Jan 1942 - Usakos, Suidwes-Afrika (Nou Nambia) Gedoop: 28 Aug 1942 - Ned Geref Kerk, Omaruru, Suidwes-Afrika (nou Nambië) Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 21
Vader: Petrus Jacobus "Piet" CILLIERS [3] (1915-1997) Moeder: Alida Hendrika Petronella "Alida" MULDER [4] (1921-1974)
Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Doop, Doop, 28 Aug 1942 - Omaruru, Suidwes-Afrika (nou Namibië)
Vader: Petrus Jacobus Cilliers
Moeder: Alida Hendrika Petronella Mulder
Getuies: Jacoba Ptronella (Koot) Meyer (geb. van Zyl) - Tante van moeder
Cornelius Johannes (Kerneels) Meyer
Kinders
1 V Alida Hendrika Petronella WESTRAAD [76]
Gebore: 25 Nov 1968 - East London Gedoop: Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 76Gade: Jaques VERMAAK [82] ( - ) Huw: 2 Okt 2004 [MRIN:26]
2 M Alvin WESTRAAD [77]
Gebore: - 0os-Londen, Kaapland, Suid-Afrika Gedoop: Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 77Gade: Getruida KOK [78] ( - ) Huw: 1 Aug 1993 - Kroonstad [MRIN:25]
Geboortenotas (Vrou)
Volgens doopregister van Omaruru NG Kerk vir 1 Jul. 1942 tot 30 Jun. 1943 no 13.
Filmrol KD 37 by Ginealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA) op Stellenbosch
Doopgetuies: Cornelius Johannes Meyer (Moeder se oom)
Jacoba Petronella Meyer, geb. van Zyl (Moeder se tante)

Elsje Cecilia Cilliers
Man
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Vrou Elsje Cecilia CILLIERS [1068]
Gebore: 27 Okt 1874 Gedoop: 21 Jan 1875 - Victoria-Wes Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 1068
Vader: Barend Fredrik CILLIERS CILLIERS [1065] (1844- ) Moeder: Susanna Hester LOUW [1066] ( - )
Kinders
Doopnotas (Vrou)
Emré Cilliers
Man
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Vrou Emré CILLIERS [131]
Gebore: 6 Jun 1976 Gedoop: Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 131
Vader: Jan Arnoldus CILLIERS [127] (1946- ) Moeder: Julia NN [1308] ( - )
Kinders
Geboortenotas (Vrou)
Inligting verskaf deur vader, Jn Arnoldus Cilliers
Algemene Notas (Vrou)
Inligting verkry by vader, Jan Arnoldus Cilliers
Engela Maria Cilliers
Man
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Vrou Engela Maria CILLIERS [247]
Gebore: 29 Nov 1895 Gedoop: 5 Aprl 1896 - Prieska, Noord-Kaap, Suid-Afrika Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 247
Vader: Petrus Johannes "Piet" CILLIERS [51] (1873- ) 3 Moeder: Engela Maria LE GRANGE [175] (Ca. 1877- )
Kinders
Doopnotas (Vrou)
Bron: Doopregister NG Kerkm Prieksa RA4/44-bl.1637
Algemene Notas (Vrou)
Bron: Doopregister NG Kerkm Prieksa RA4/44-bl.1637
Pierre LE ROUX en Francoise (Francina) CILLIERS
Man Pierre LE ROUX [169] 4
Gebore: Ca. 1704 4 Gedoop: Oorlede: 24 Feb 1767 - La Terra de Luc, Franschhoek, Kaap 4 Begrawe: Gebruiker-ID: 169Huwelik: 12 Apr 1727 - Paarl, Drakenstein, Kaap [MRIN:57] 4
Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Beroep
Vrou Francoise (Francina) CILLIERS [160] 4
Gebore: 1706 4 Gedoop: 30 Okt 1706 - Paarl, Drakenstein, Kaap 4 Oorlede: 23 Nov 1782 - La Terra de Luc, Franschhoek, Kaap 4 Begrawe: Gebruiker-ID: 160
Vader: Josué CILLIERS [117] (Ca. 1667-Ca. 1721) 5 6 7 Moeder: Elizabeth COUVRET [118] (1675-Ca. 1743) 8
Aangetekende gebeure in haar lewe is:
• Alt. Doop
• Beroep
Kinders
1 M Pieter LE ROUX [611]
Gebore: Gedoop: 3 Apr 1728 - Drakenstein, Paarl Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 611
2 V Elisabeth LE ROUX [612]
Gebore: Gedoop: 21 Aug 1729 - Drakenstein (Paarl) Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 612
3 M Gabriel LE ROUX [198]
Gebore: Gedoop: 9 Sep 1731 - Drakenstein (Paarl) Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 198
Doopnotas (Vrou)
Volgens Drakenstein Boek 1 van die Paarlse Heemkring
Huwelike vanaf 1717 tot 1749 en Dope vanaf 1694 tot 1732
Doopnotas vir Kind: Pieter LE ROUX [611]
Volgens Drakenstein Boek 1 van die Paarlse Heemkring
Huwelike vanaf 1717 tot 1749 en Dope vanaf 1694 tot 1732
Doopnotas vir Kind: Elisabeth LE ROUX [612]
Volgens Drakenstein Boek 1 van die Paarlse Heemkring
Huwelike vanaf 1717 tot 1749 en Dope vanaf 1694 tot 1732
Doopnotas vir Kind: Gabriel LE ROUX [198]
Volgens Drakenstein Boek 1 van die Paarlse Heemkring
Huwelike vanaf 1717 tot 1749 en Dope vanaf 1694 tot 1732
Frederik Johan Jacobus Cilliers
Man Frederik Johan Jacobus CILLIERS [945]
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 945
Vader: Abraham Gabriel Hendrik CILLIERS [939] ( -1889) Moeder: Elizabeth Christina HAASBROEK [940] ( - )
Vrou
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Kinders
Algemene Notas (Man)
Fredrik Johan Jacobus Cilliers
Man Fredrik Johan Jacobus CILLIERS [949]
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 949
Vader: Abraham Gabriël CILLIERS [937] (1824-1889) Moeder: Magdalena Aletta Geertruyda VILJOEN [938] ( - )
Vrou
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Kinders
Algemene Notas (Man)
Gabriel Gideon Cilliers
Man Gabriel Gideon CILLIERS [448] 4
Gebore: 7 Mei 1806 - Tulbach 4 Gedoop: 8 Jun 1806 - Tulbach 4 Oorlede: Begrawe: Gebruiker-ID: 448
Vader: Petrus "Pieter" CILLIERS [41] (1753-1822) 4 Moeder: Petronella Helena LOUW [42] (1766-1822) 4
Aangetekende gebeure in sy lewe is:
• Alt. Doop
• Beroep
Vrou
Gebore: Gedoop: Oorlede: Begrawe:
Kinders
1 SAG1, J. A. Heese en R. T. J. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-c (1999, Protea Boekhuis, Stellenbocsh) Aangetek. Datum: 9 Okt 2008 ID: 576, Bl. 564. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 9 Okt 2008 Verwys.-ID: 576
2 SAG 1, J. A. Heese en R. T. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999, Protea Boekhuis, Stellebosch) Aangetek. Datum: 4 Okt 2008 ID: 361, Bl. 564. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 5 Okt 2008
3 Huweliksregister, Ned. Gerf. Gemeente Swartland, Malmesbury, Huweliksregister van die Ned. Geref. Gemeente Swartland, Malmesbury (10 Feb 1835) Aangetek. Datum: 30 Aug 2009, GISA Ned Gerf Kerk Registers 1878- Filmrol 5-301902. Bewaarplek: Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA), Banghoekstraat 15, , Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Verwys. Datum: 30 Aug 200
4
SAG1, Dr. J.A. Heese en Dr. R.T.J. Lombard, Suid-frikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 3 Sep 2009. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Petrus Johannes Cilliers, gedoop 1 Aug 1784. Getroud op Stellenbosch op 7 Sep 1806 met Margaretha Magdalena Rossouw (Gabriël-dg), gebore 14 Jun 1790 en oorlede op Wellington op 29 Mei 1968. Moeder se van moet lees: Mulder
Getuies: Jan Arnoldus Cilliers is die oupa aan vaderskant van dopeling
Jaoba Petronella Muller se nooiensvan moet lees: Van Zyl getroud met Cornelius Meyer
Bevestiging kon nog nie verkry word nie, maar die doop het waarskynlik op Usakos plaasgevind wat in daardie tyd 'n wyk van die gemeente Otjiwarongo was. Usakos se gemeente is eers amptelik in 1945 gestig, volgens Dr. M. M. Nieuwoudt se boek, "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suidwes-Afrika", bl. 251.
Die boek, wat 'n proefskrif was van dr. Nieuwoudt vir sy doktorale graad aan die Universiteit van Stellenosch, is in 1979 deur die Ned. Geref. Kerk in S. W. A., Windhoek uitgegee.
5
HUGENOTE-VERENIGING VAN SUID-AFRIKA, Mariana Olivier, Die B_Geslag van die Cellier-familie (BULLETIN 36 van 1999
) Aangetek. Datum: 10 Jul 2008 ID: 117. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za.
6 Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, C. C. de Villiers en C. Pama, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families Aangetek. Datum: 28 Aug 2008, bl 135. Verwys. Datum: 28 Aug 2008
7 SAG1, J. A, Heese en R. T. J. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Pretoria) Aangetek. Datum: 7 Okt 2008 ID: 117, Bl 563. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 4 Okt 2008. Josué Cellier, gebore ca 1677. Hy kom in die loop van 1700 in die Kaap vanaf Orleáns met sy vrou, Elisabeth Couvret, per Reygersdaal aan. Volgens Boucher is Josué Celliers moontlik die seun van Josué Celliers en sy vrou, Judith Rouilly. Hierdie egpaar het 'n seun, Nicolaas, in die kerk te Bazoches-en-Dunois laat doop. Volgens Boucher kom die berigte Etienne Barbier ook van Bazoches-en-Dunois. Toe Etienne Barbier in 1739 voor die gereg moes vlug, het hy by die weduwee van Josué Celliers tydelike skuiling gevind. Celliers het sy plaas Orleáns genoem. Hy is daar in Oktober 1721 oorlede. Hy is in Frankryk met Elisabeth Couvret getroud.
8 SAG1, J. A. Heese en R. T. J. Lombard, Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C (1999 Protea Boekhuis, Stellenbosch) Aangetek. Datum: 7 Okt 2008 ID: 118, Bl. 563. Bewaarplek: Jan A. Cilliers, Ons Herberg 44A, Eerstelaan, Bronkhorstspruit, Gauteng 1020, Suid-Afrika, http://www.cilliers-stamboom.co.za. Verwys. Datum: 24 Okt 2008 Verwys.-ID: 118
Familievraelys
Tuis | Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys
Hierdie Webwerf is Geskep op 18 Sep 2010 met Legacy 6.0 van Millennia